Dirk dit klink goed waar gaan jy kamp miskien kan ek en my kleinseun julle join vir een nag en DIV leeuloop het toe in eng mounting gebreek maar hy is nou weer gesond en nou wil jy met die leeu loop doen
Andre Durand
Nissan Hardbody 3.3 sold
Nissan patrol 4.5 sold
Nissan parthfinder 2,5 sold
Nissan navara 4l v6 4x4
Ek werk Des so om 'n kamp + Mogatle naweek te doen voor die jaar begin klink uitstekend. Ek sit "lockers"in die Terrie volgende jaar so sal graag Mogatle wil ry sonder om dan die verskil later in die jaar te voel. Laat weet ek is daar.
andredurand wrote:Dirk dit klink goed waar gaan jy kamp miskien kan ek en my kleinseun julle join vir een nag en DIV leeuloop het toe in eng mounting gebreek maar hy is nou weer gesond en nou wil jy met die leeu loop doen
Ek was nog nie voorheen daar nie, maar dit was in die maand se Wegsleep - die plek is Hartbeeshoek Nature reserve.
My seun Koos het nog nooit sy naamgenoot op Mogatle ontmoet nie Gaan ons dit die Vrydag en saterdag maak? Dan kan ons al vroeg in die jaar ons nuwejaars voornemens breek.
Ek kamp van die Frydag die 3de to die 9de om so bietjie weg te kom voor die nuwe jaar en aangesien dit redelik naby Mogatle is (dink ek ) het ek besluit om sommer 2 vliege met een klap in te kry.
Sover ek weet is daar nog staanplek en dis nie bad nie R280 'n nag.