Ek het nie al die karre aangevat nie. Ek was bedrywig tussen die wit chev en die lollypop wat die dieselfde eienaar is.
My vrou het sommer 2 karretjies lekker op hulle neuse laat kyk met my Patrol.
Ek was besig om n Nos bottel te ruil of die chev bakkie by ons staanplek.. toe ek opkyk om te sien wat op die drag strip af hardloop, sien ek dis my Patrol en twee karre agter.
Was dit n mooi gesig, op daardie stadium het ek nie geweet wie ry my kar nie, maar toe die Patrol nader kom toe sien ek dis my vrou.
Pragtig was dit.
