What would you do HEAD REPLACEMENT

Engines and Engine Systems
Post Reply
User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 76 times

What would you do HEAD REPLACEMENT

Post by Jules »

gOOD MORNING

Al weer ek met die Merc head

Sal net graag die gevoel wil toets

2de hands is n cylinderhead op sy eie onverkrygbaar lyk dit vir my

1) Kan n 2de handse enjin optel ( daar is n paar beskikbaar ) pryse wissel van R15 - R23K , maar sal nie head kan toets voordat enjin het nie en is redelik seker sal nie die geld terugkry as die head gekraak is nie
2) Koop n nuwe barehead R26 - R28K by Merc, gebruik al my huidige valves, springs etc en koop nuwe valve stemseals.

Die scrapyard ouens is oortuig dat die enjins by hul in tiptop kondisie is, die kar het mos gery toe hy in n ongeluk was

So my vraag is opsie 1 of 2, verskil is omtrent seker so R10K ???

Shalom
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3461
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 160 times
Contact:

Re: What would you do HEAD REPLACEMENT

Post by Kagiso II »

oompie het Prietoorja rondgebel vi ju -- 4 Aces motor spares kan dalk help
Donavan vra jy moet hom e-mail stuur met ENGINE nommer en ander markings na
Info@4Acesspares.co.za

Dan sal hy kan se of hulle regte een het - of alternatief polan gee

Sterkte -- oompie hoop jy kom reg

Anders moet jy maat JAPTECH of Engine den n Chrysler Neon petrol engine kry [hulle deel mos ratkas met benz ??? ek DINK]
die verskil in engine koste gaan jy maaaaaaaaaaaaaa lank ry vir daai prysverskil :think: :think: :oldtimer: :oldtimer:
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Gerrit Loubser
Moderator
Posts: 851
Joined: 07 Apr 2009 04:30
Full Name: Gerrit Loubser
Nickname: Gerrit Loubser
Home Town: Richards Bay
Current 4x4: None
Home Language: Afrikaans
Location: Richards Bay
Been thanked: 11 times

Re: What would you do HEAD REPLACEMENT

Post by Gerrit Loubser »

Ek dink nie die A-klas deel sy enjin of ratkas met 'n Chrysler-produk nie. Onthou die A-klas het mos so 'n eienaardige enjinuitleg waar die enjin baie skuins na voor oorleun sodat dit tydens 'n botsing onder die kajuitvloer ingedeflekteer word.
Gerrit Loubser

2003 Land Cruiser 100 VX TD
1999 Patrol 4.5E GRX M/T ("Imvubu") - GONE; Go well Old Girl :-(
2003 Pajero 3.2 DiD LWB A/T - GONE; One of the best cars I ever had :-(
1996 Land Cruiser 80 VX 4.5 EFI A/T - SOLD
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3461
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 160 times
Contact:

Re: What would you do HEAD REPLACEMENT

Post by Kagiso II »

Gerhard - Ek maak maar die aanname omdat Chrysle en MB saam-saam karre gemaak het tot noudiedag.
Ek weet nie of die posisie van die enjin n verskil kan maak nie -- die "ander" enjin word mos dan ook so monteer ? maar ek weet te min om hjeelemal n standpunt te neem oor daai ene nie :redface: :oldtimer:
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 76 times

Re: What would you do HEAD REPLACEMENT

Post by Jules »

Thanks oom Mac , sal ho Maandag kontak

Shalom
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6138
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1124 times
Been thanked: 1038 times

Re: What would you do HEAD REPLACEMENT

Post by Peter Connan »

Jules, as dit myne was het ek heel eerste uitgevind hoeveel ek vir hom kan kry net so.

As ek hom moes regmaak, sou ek waarskynlik tweedehandse enjin koop en net so insit, nie sy head oordra na die ander enjin nie.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
Post Reply

Return to “09. Engines”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests