

Ek wil jul ouens n guns vra as als goed gaan kan ek so in die 2de week in Julie my patrol koop hopelik vroeer, sal julle asb ore op die grond hou en oe oop.
Eks opsoek na n 4.8 GL in die omgewing van so tussen R200K tot R300K verkieslik nader aan R200K en met so min as moontelik Km's op defenitief onder 80 000
Ek kry niks op autotrader nie so jul hulp sal waardeer word.
A.J.