1996 4.2 SGL Petrol : Extreme workhorse

Showcase your baby
Post Reply
Philip
Full Member
Full Member
Posts: 29
Joined: 24 Apr 2013 21:14
Full Name: Philip Erasmus
Nickname: Philip
Home Town: Durbanville
Current 4x4: Toyota Fortuner 3.0D4D
Nissan Patrol 4.2D
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 1 time

1996 4.2 SGL Petrol : Extreme workhorse

Post by Philip »

Ek wil graag hierdie deel met die forum.
(Terloops ek het die 4.2 Diesel weergawe - iDonki)
So twee weke gelede besoek ek St Helenabaai aan die Weskus. Loop daar n man raak met 96 Patrol soos myne maar die 4.2 petrol (groene). Het al n paar honderd duisend km op, alles oorspronklik. Hy vang professioneel vis oral oor. Hy sleep n 28vt Cape Craft snoek boot oral waar hy moet wees met daai Patrol. Dit is n reuse skuit en weeg n hele paar ton. Hy reken ek moet die rig sien wanneer hy nog 1500 snoek ook op die boot het. Daardie hele storie moet uit die water kom sleephelling op en dan nog die pad vat ook. Ek kan nie glo dat so n voertuig dag in en dag uit sulke werk kan doen sonder om doodeenvoudig net te breek nie. Boonop in n soutwater omgewing dag en nag. Al wat hy nog vervang het nou die dag was die koppelaar.....vir die eerste keer en volgens hom was dit nie heeltemal nodig nie. As ek hom weer raakloop wil ek hom tog oortuig om n post op hierdie forum te doen.
Verstommend !!
User avatar
Chris Skinner
Patrolman
Patrolman
Posts: 852
Joined: 26 Nov 2009 12:58
Full Name: Chris Skinner
Nickname: Chris
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan Patrol 4,8 GRX 2005
Home Language: English
Has thanked: 10 times
Been thanked: 53 times

Re: 1996 4.2 SGL Petrol : Extreme workhorse

Post by Chris Skinner »

Waars die photies? :woo:
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6138
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1125 times
Been thanked: 1038 times

Re: 1996 4.2 SGL Petrol : Extreme workhorse

Post by Peter Connan »

Phillip, ek het self so 'n 4.2 Petrol, 300 000km op die klok.

Ek het ongelukkig noudiedag die head gekraak (weet nie verseker hoekom nie), maar daar is nie 'n sigbare verskil in dikte tussen my koppelaar-plaat en die nuwe een wat ek gekoop het om hom te vervang nie. Die thrust bearing was egter op sy laaste bene.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
Post Reply

Return to “08a. Your Patrol”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests