Ek wil 'n "lighter plug" instaleer agter by die agterste sitplekke vir my kinders se dvd spelers om dit te laai as dit pap word. Ek het gedink om dit te doen langs die "rear cooler" se panel sit. Ek wil weet waar ek krag van moet trek om veilig te wees dat draade nie warm word en of ek dit deur 'n "relay" moet vat ? Ek wil 2 instaleer een vir elke kind sommer langs mekaar en wil dit van die voertuig se battely af doen ?
