
Dit lyk of dat die olie in die sisteem ( transmissie) is . Hy ry al vir ses jaar met dit ...
Baie geluk aan almal wat goed gedoen het , en 'n spesiale dankie aan George & Vaughan wat leiding gegee het
Sien uit na ons beurt volgende jaar



Baie goeie idee. Ons gee dan die beste bestuurders die geleendheid om die LC's se gatte te skop.Herrie wrote:Miskien moet ons dan ook reel dat 'n Patrol span deel neem en die Land Cruisers aanvat.
Users browsing this forum: Google [Bot] and 2 guests