Vanoggend toe ek werk toe ry sien ek my petrol gauge daal teen die spoed van lig en binne n paar sekondes is hy dolleeg, maar ek ry nog. Toe begin die wyser weer optel en gaan lê op 1/4 waar hy was voordat hy begin daal het, was nogals n scary gevoel

what can be the cause of this

Shalom