Pierre was jy op die Tafies? Ek was vir n paar dae uit op sy nuwe refit in 84 om skiet oefeninge te doen saam met daai tyd teen die nuwe refit Mirage Cheetahs van Langebaanweg en met 4VR Langebaan die nuwe landing crafts te toets. Sy het n lieflike enjin ,en onthou jy nog jy moes haar aan die brand skiet met n 76mm blank in een van die silinders af. Jy kon ook dmv n venster binne in die enjin inkyk, maw na die crankshaft se beweging.Ek was daai tyd in die mynveer flotilla.Freakazoid wrote:Daar is net 2 diesels wat my excite. Die een was in die SAS Tafelberg en was 'n straight 8 wat 5 verdiepings hoog gestaan het en net 110rpm gedoen het. Die ander is 'n 6.6L V8 Duramax wat in stock vorm 'n GU in 12 sekondes die kwartmyl laat doen. Met 'n bietjie electricary doen hy dit in 11 en met nog bietjie massage onder 10. frans kan vir jou se wat dit vat om 'n 10 sekonde kar te bou. Die duramax kan dit vir jou in die Patrollie doen.
Hy is volgende op my shopping lys.
Koos