Hi daar julle almal!
Eerstens wil ek dankie se vir die great forum, ek woon hier in die UK (ek kom terug) en geniet dit sommer baie om te sien wat julle manne daar by die huis met die Patrols aanvang.
Hier by ons moet jou voertuig elke jaar vir 'n padwaardigheids toets gaan as hy ouer as 3 jaar is. My Patrol is 'n 1999 2.8TD6 en het nou 50 000 myl op en Dinsdag het ek hom gevat vir sy "MOT "soos hulle hier praat, een uur later en ou rooies het dit toe nie die toets geslaag nie. Volgens die toets senter is die voorste wheel berings daarmee heen en hulle moet vervang word. Ek kry nou tien dae om dit te laat regmaak en dan toets hulle die voertuig weer. Intussen is dit teen die wet om met die voertuig rond te ry.
So wat ek nou vir julle wil vra,
1. Is dit 'n groot job om die goed te vervang? Ek moes altyd die trailer op die plaas se beerings gedoen het destyds, so ek weet darem so bietjie wat om te doen.
2. Is dit nie 'n bietjie te vroeg om al bearings te vervang nie?
Ek wil dit graag self doen want, 'n Nissan dealership sien my nie weer nie.
Kan iemand ook dalk vir my se hoe ek een van daai "forum stickers" in die hande kry?
Vriendelike Groete
Frikkie
Front Wheel Bearings
- Stefan
- Moderator
- Posts: 1692
- Joined: 28 Apr 2009 08:43
- Full Name: Stefan de Villiers
- Nickname: Stefan
- Home Town: Bothasig, Cape Town
- Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Has thanked: 175 times
- Been thanked: 50 times
- Contact:
Re: Front Wheel Bearings
Hi Frikkie,
Welkom hier. Ek dink jy moet vir een van die mods vra om dit na die Patrol Passion -> drivetrain (of so iets) te skuif. Ek is seker iemand sal jou kan help.
--------------------------------------------------Moderator's Note: Thread moved here from Accessories.

- Fred79
- Senior Member
- Posts: 53
- Joined: 09 Aug 2009 23:06
- Full Name: Frikkie Lambrechts
- Nickname: Fred
- Home Town: London UK
- Current 4x4: 2005 Nissan Patrol 3.0DI S LWB
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Front Wheel Bearings
Dankie Stefan.Stefan wrote:Hi Frikkie,
Welkom hier. Ek dink jy moet vir een van die mods vra om dit na die Patrol Passion -> drivetrain (of so iets) te skuif. Ek is seker iemand sal jou kan help.
--------------------------------------------------Moderator's Note: Thread moved here from Accessories.
Kan jy nou glo, ek het maar vandag die Patrol ingeboek by 'n man wat eintlik net aan Land Rovers werk, ek hoop en vetrou dat hy sal dit kan regmaak vir my.
Nissan Patrol 2005 3.0 TDI D
Back to a Patrol again! Yippee!
Back to a Patrol again! Yippee!
- Tjaart
- Senior Member
- Posts: 329
- Joined: 29 May 2009 16:08
- Full Name: Tjaart Janse van Rensburg
- Nickname: TJ
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Patrol 4500 GRX
2000 - Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
- Been thanked: 2 times
Re: Front Wheel Bearings
Hallo Fred
Die bearings is nie so 'n groot werk nie. Mens moet net deeglik metodies werk. Ek't myne onlangs ge"repack" met grease en dis nie te erg nie. As die man Land Rovers kan regmaak, sal hy jou Patrol kan uitsort, geen probleem nie.
Sterkte en post fotos van jou Patrol!!

THE BRAVE
says
Aut PATROL aut nihil
Aut vincere aut mori
says
Aut PATROL aut nihil
Aut vincere aut mori
- Fred79
- Senior Member
- Posts: 53
- Joined: 09 Aug 2009 23:06
- Full Name: Frikkie Lambrechts
- Nickname: Fred
- Home Town: London UK
- Current 4x4: 2005 Nissan Patrol 3.0DI S LWB
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Front Wheel Bearings
Dankie Tjaart
Ja my Patrol is nou in die garage en hulle werk nou aan hom, het ook vir my so TJM bumper laat kom uit Aus, £100 goedkoper as die ARB en hulle sê die TJM het glo beter high lift jacking points.
Ek hoop my bakkie sal Vrydag klaar wees, wag al 'n maand vir die bumper. Ons gaan Saterdag 'n bietjie in die modder speel.
Hier is 'n foto van die sneeu wat ons in Februarie vanjaar gehad het, shame my ou patrol moes maar buite staan.

- Attachments
-
- Foon foto's 004.jpg (85.61 KiB) Viewed 1542 times
Nissan Patrol 2005 3.0 TDI D
Back to a Patrol again! Yippee!
Back to a Patrol again! Yippee!
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests