Die Cruiser se een band het n 'sidewall' beskadig en moet nou die res van die trip sonder n ekstar spaarwiel klaarkom. Het ook n bush verloor op die een Ironman shock. Hulle kon dit wel reg maak. n Boer maak n plan!
Verder klink dit of hulle dit gate uit geniet!
