Jorrie wrote:Dankie vir daardie raad Alex en Oompie. Ek het 'n soortgelyke probleem as Steefansie.
Ek stem saam,
Dankie vir die raad !!!
Ek moet sê, ek is baie lig op n koppelaar. Het by my pa geleer. Na 180K km op die HardBody het hy nog baie goed gelyk.( kan nie dieselfde se van die ratkas nie- die goed is mos gemaak van plêstiek- hy soek nie n intercooler en sleep nie, dan breek hy sommer vinnig)
Anyways, ek sal die olie dan ruil en kyk wat maak hy.