I am looking for a second hand actuator for my diff lock - no rather for the Patrol.
Graham from Gtech in Valhalla worked on the defective diff lock and identified that as the problem. He disconnected it in the mean time.
Hope someone can help please
Peet Oosthuizen
Actuator for diff lock wanted
- Alex Roux
- Patrolman 1000+
- Posts: 2668
- Joined: 11 Jul 2011 10:54
- Full Name: Alexander Roux
- Nickname: Calculator
- Home Town: Johannesburg
- Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro" - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 60 times
- Been thanked: 255 times
Re: Actuator for diff lock wanted
ChristoSlang het mos nou die ARB locker en behoort nog sy actuator switch te he.
As ek reg onthou was daar niks fout met sy actuator switch nie.
PM hom.
As ek reg onthou was daar niks fout met sy actuator switch nie.
PM hom.
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
- ChristoSlang
- Patrolman
- Posts: 894
- Joined: 07 Apr 2009 16:54
- Full Name: Christo van Rensburg
- Nickname: ChristoSlang
- Home Town: Pretoria, ZA
- Current 4x4: Nissan 4.2 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Garsfontein, Pretoria
- Has thanked: 27 times
- Been thanked: 136 times
Re: Actuator for diff lock wanted
Yep, ek het nog daai gedoente op die agterste diff!
Die enigste probleem wat ek voorsien is dat die ARB met positiewe lugdruk werk, en dus moet die diff heeltemal dig geseel wees. Hulle het daai actuator op die dif gelos en sy aan & af pypies aan mekaar verbind om die seel lugdig te kry. Ek sal die naweek onder die kar induik en kyk wat mens kan doen om die ding af te haal en die diff weer te seel waar hy ingeskroef was...
Die enigste probleem wat ek voorsien is dat die ARB met positiewe lugdruk werk, en dus moet die diff heeltemal dig geseel wees. Hulle het daai actuator op die dif gelos en sy aan & af pypies aan mekaar verbind om die seel lugdig te kry. Ek sal die naweek onder die kar induik en kyk wat mens kan doen om die ding af te haal en die diff weer te seel waar hy ingeskroef was...
- Alex Roux
- Patrolman 1000+
- Posts: 2668
- Joined: 11 Jul 2011 10:54
- Full Name: Alexander Roux
- Nickname: Calculator
- Home Town: Johannesburg
- Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro" - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 60 times
- Been thanked: 255 times
Re: Actuator for diff lock wanted
PeetO
Verwys jy nie dalk na die solenoid op die engine bay firewall nie?
Alex
Verwys jy nie dalk na die solenoid op die engine bay firewall nie?
Alex
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
- PeetO
- Senior Member
- Posts: 73
- Joined: 16 Jun 2012 23:16
- Full Name: Peet Oosthuizen
- Nickname: Peet
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1998 Nissan Patrol SGL 4.2
2015 Ford Ranger XLT with AHA Camper. - Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Actuator for diff lock wanted
Hi Alex en Christo baie dankie vir julle kommentaar en bereidheid om te help sover.
Sal beter duidelikheid by Graham kry en terug kom.
Peet

Sal beter duidelikheid by Graham kry en terug kom.
Peet
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests