Ons program vir 06 Julie is losweg soos volg:
1. 08h30 - 09h00 Registeer by Sandwani.
2. 09h00 Kom bymekaar by die Lapa (Bring eie stoele, tafels, vuurmaakgoed, eet- en drinkgoed, alles wat elkeen nodige het moet saam geneem word, ens)
3. 09h00-09h15 Bekendstelling en oorsig van die fasiliteit, Veiligheids bespreking, verdeel in groepe.
4. 09h30-12h30 Ry hindernisse in eie tyd.
5. 12h00-14h00 Braai en geselligheid by die Lap of Piekniek terrein
6. 14h00-15h00 Ry hindernisse in eie tyd.
7. 15h30 Afsluiting by die lapa.
8. 16h30 Vertrek.
Die program is informeel en buigbaar sodat elkeen kan kom en gaan soos hul graag wil.
Nota: Die lapa het net 'n dak en vuilis drom. Oorkant die hoofpad is daar ablusiegeriewe by die restaurant en kroeg. Die restaurant en kroeg word herkonstrueer en is nie beskikbaar vir gebruik nie, maar die ablusiegeriewe bly steeds beskikbaar.
Enige kommentaar is welkom.
