Madman not compatible with Patrol??
- Tony
- Senior Member
- Posts: 317
- Joined: 06 Feb 2010 14:58
- Full Name: Antonio Barone
- Nickname: Tony
- Home Town: Greyton - W/Cape
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.8 GRX
- Home Language: English
- Been thanked: 40 times
Re: Madman not compatible with Patrol??
Dankie Tour de Frans - jy het 'n punt, dis heel moontlik dat daar plumbing tape oor die sensor se thread is en die earth nie so goed is - maar hoe maak ek hom reg? Sal hy nie lek nie as ek tape afhaal? Kan 'n mens hom in 'n ander manier probeer earth. Die madman het 'n earth al klaar wat op die engin blok gemonteer is.
- ChristoSlang
- Patrolman
- Posts: 896
- Joined: 07 Apr 2009 16:54
- Full Name: Christo van Rensburg
- Nickname: ChristoSlang
- Home Town: Pretoria, ZA
- Current 4x4: Nissan 4.2 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Garsfontein, Pretoria
- Has thanked: 28 times
- Been thanked: 136 times
Re: Madman not compatible with Patrol??
Frans is doodreg - PTFE tape is slegte nuus vir daai senders:tour de frans wrote:Let op as jy n sensor monteer dat die sensor ordentlik grond. Passop vir thread tape om nie die grond te breek nie, al sit die sensor in metaal wat gegrond is.
- tour de frans
- Patrolman
- Posts: 797
- Joined: 03 May 2009 19:48
- Been thanked: 22 times
Re: Madman not compatible with Patrol??
Tony, jy kan die sender net so indraai as dit n tuiper thread het. Of jy kan ptfe tape net op n gedeelte van die thread sit, voor op die punt van die skroefdraad.
Jy kan ook n druppel locktight op n gedeelte van die draad sit.
Groete
Jy kan ook n druppel locktight op n gedeelte van die draad sit.
Groete
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
- SCUBA Patrol
- Senior Member
- Posts: 414
- Joined: 08 Apr 2009 11:15
- Full Name: Phillip Jacobs
- Nickname: Phillip
- Home Town: Cape Town (Stellenbosch)
- Current 4x4: Patrol 2006 3l diesel(die eerste Voetspore een)
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town, Stellenbosch (Paradyskloof)
- Has thanked: 31 times
- Been thanked: 32 times
Re: Madman not compatible with Patrol??
OK almal van julle is reg dat 'n aardfout die probleem skep. Ek wil net 'n stuiwer hier ook ingooi, of gaan dit 'n klip in die bos wees.
My Trol se temp sensor is in die boonste rubberpyp ingesny. Die koppeling is als van plastiek en as ek nou my elektriese kennis, of gebrek daaraan, gebruik, gebeur die volgende:
Die water in die pyp dien as aard geleier, aangesien daar net een draadjie vanaf die sensor na die Madman toe loop. Ek mag heeltemal verkeerd wees so skiet my maar!
Hierdie klink na iets heeltemal anders anders, dalk is die sensor nie lekker nie, of die kalibrasie van die sensor nie gedoen nie of dalk is die Madman "siek"?
Ek het my stelsel hier by R&D laat insit so 'n 2 jaar terug en het nog nooit probleme gehad nie, behalwe dat lang gras, bosse, die olie temp draad ontkoppel soms as ek deur bosse ry. Gelukkig was Frans
daar die oggend toe ek Trol daar af gegee het, jammer ek het hom gemis, maar sy insette het R&D gehelp om die stelsel vir my te instaleer.
Sterkte met die fout opspooring!
My Trol se temp sensor is in die boonste rubberpyp ingesny. Die koppeling is als van plastiek en as ek nou my elektriese kennis, of gebrek daaraan, gebruik, gebeur die volgende:
Die water in die pyp dien as aard geleier, aangesien daar net een draadjie vanaf die sensor na die Madman toe loop. Ek mag heeltemal verkeerd wees so skiet my maar!

Hierdie klink na iets heeltemal anders anders, dalk is die sensor nie lekker nie, of die kalibrasie van die sensor nie gedoen nie of dalk is die Madman "siek"?
Ek het my stelsel hier by R&D laat insit so 'n 2 jaar terug en het nog nooit probleme gehad nie, behalwe dat lang gras, bosse, die olie temp draad ontkoppel soms as ek deur bosse ry. Gelukkig was Frans


Sterkte met die fout opspooring!
Phillip
2006 3l with MADMAN
2006 3l with MADMAN
- ChristoSlang
- Patrolman
- Posts: 896
- Joined: 07 Apr 2009 16:54
- Full Name: Christo van Rensburg
- Nickname: ChristoSlang
- Home Town: Pretoria, ZA
- Current 4x4: Nissan 4.2 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Garsfontein, Pretoria
- Has thanked: 28 times
- Been thanked: 136 times
Re: Madman not compatible with Patrol??
Manne, die Madman stelsel gebruik twee verskillende water senders - die een vir watertemperatuuur gebruik 'n VDO VDO323/801/009/001c sender wat in metaal gemonteer moet word:
Moenie deurmekaar raak met hierdie twee nie!!
Kyk asb. mooi na hierdie foto - die sender aan die linkerkant (blou sirkel) meet watervlak en is binne-in 'n rubberpyp gemonteer. Die metaal wat jy sien is bloot daar sodat ek iets het om die sender se draad aan vas te maak en om die gesnyde waterpyp aan vas te klamp. Die sender aan die regterkant (rooi sirkel langs die termostaat) is die VDO temperatuur sender wat aan die blok gemonteer moet word sonder enige PTFE tape:
Die tweede een meet die watervlak en waarsku jou as 'n pyp sou bars. Dit maak staat op die verskil in weerstand tussen water (heel pype) en lug (nadat 'n stukkende pyp al die water laat uitlek het). Hierdie Madman inset benodig nie 'n VDO sender nie en hoef ook nie in metaal gemonteer te word soos die temperatuur sender nie - hy gebruik die aard ban die Madman display eenheid om sy kring te voltooiMoenie deurmekaar raak met hierdie twee nie!!

Kyk asb. mooi na hierdie foto - die sender aan die linkerkant (blou sirkel) meet watervlak en is binne-in 'n rubberpyp gemonteer. Die metaal wat jy sien is bloot daar sodat ek iets het om die sender se draad aan vas te maak en om die gesnyde waterpyp aan vas te klamp. Die sender aan die regterkant (rooi sirkel langs die termostaat) is die VDO temperatuur sender wat aan die blok gemonteer moet word sonder enige PTFE tape:
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests