Free flow exhaust.
- tour de frans
- Patrolman
- Posts: 797
- Joined: 03 May 2009 19:48
- Been thanked: 22 times
Re: Free flow exhaust.
Hi ek is terug,het vir Kosie Swanepoel n enjin gebou wat gisteraand op die dyno geskied het wat more in Pakiesa jaag.In elk geval,Roddy is die beste man in die Kaap met uitlaat stelsels.Met sy resepte en myself en Kosie via ons dyno's het ons baie gesien ens...Ek het nie meer n dyno nie maar is nog aktief na ure by Kosie wat sy dyno op gegradeer het met my ou 4x4 dyno.
Abri,die slim manne sal n formule he,ek het op die groot petrol enjin's die front pipe lank gemaak tot die kar begin krag verloor het en weer korter en het op geeindig met 2 keer langer as die fabriek.Ons het ook waar die front pipe bymekaar kom verander van n Y-piece na n X-pipe.Die bymekaar kom is "smoother".Op n 4.5 patrol sal ek van af die front pipe n 50mm pyp gebruik tot by die eerste silencer wat 63mm is en die res 63mm bou met nog n box agter ook 63mm anders bler of boom die kar op die highway met een silencer.Dit sal help met bottom end torque.Die front pipe wat verander word maak die kar al klaar baie beter.Die silencer wat FF is word in exhaust taal genoem centre to centre boxes.Die groote van die box bepaal hoe hard die kar is maar bly n FF want dit is centre to centre.Kleiner boxes wat FF is is net harder.EK gaan in my volgende post praat oor multi valves en lamda.
Groete Frans

Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.

- Abri Hoffman
- Patrolman
- Posts: 526
- Joined: 30 Apr 2009 14:06
- Full Name: Abri Hoffman
- Nickname: Abri
- Home Town: Monument Park
- Current 4x4: 2013 FJ Cruiser
- Home Language: Afrikaans
- Location: Monument Park
- Been thanked: 7 times
- Contact:
Re: Free flow exhaust.
Dankie Frans, die pype wat Maus vir my opgesit het is dubbel pyp vanaf manifold vir ongeveer 500mm dan gaan dit in 'n enkel pyp van 63mm met twee redelike bokse. Baie gelukkig met die setup.
2013 FJ Cruiser
"Jack Russel"
"Jack Russel"
- tour de frans
- Patrolman
- Posts: 797
- Joined: 03 May 2009 19:48
- Been thanked: 22 times
Re: Free flow exhaust.
Daai is reg Abri,die front pipe se lengte is ongeveer n half meter waarmee ek ook gewerk het.
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
- Patrol4.8
- Senior Member
- Posts: 124
- Joined: 02 Aug 2009 20:47
- Full Name: Cornelius Kotze
- Nickname: Cor
- Home Town: Wellington (Western Cape)
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.8
- Home Language: Afrikaans
Re: Free flow exhaust.
Frans jy ken seker die 4.8 se stelsel met die dubbel pype tot onder die kar gevolg deur n klein ff boks, dan 'n groot boks en weer 'n klein ff boks. Die middel boks is glo nie ff nie. Wat is 'n goeie setup sonder te veel geraas?
Groete
Groete
Cornelius Kotzé
'03 Patrol GRX 4.8 AT
OME 2" lift
33" BFG A/T
'03 Patrol GRX 4.8 AT
OME 2" lift
33" BFG A/T
- tour de frans
- Patrolman
- Posts: 797
- Joined: 03 May 2009 19:48
- Been thanked: 22 times
Re: Free flow exhaust.
Vervolg van die multi valve's
Ek sal presies dieselfde resep gebruik op die 4.8 soos die 4.5 want hulle is ook nie revers nie.Ek weet nie hoe dit onder n 4.8 lyk nie maar sal vir Roddy vra of hy dink 50mm pyp net na die front pipe tot by eerste box te dun is.Hoewel as ek n 4.8 besit het sou ek dit 50mm gemaak het en dan na 63mm,want my ondervinding met multivalve enjin's werk n dunner pyp voor baie goed om low end torque te help.Die van julle wat n 1.6 20v corrolla besit of gery het,het seker al gevoel die flat spot net na 2000 rpm.Ek het dit reggemaak deur die exhaust te choke aan die voorkant met 38mm en dan na 57mm.Die corrolla se flat spot was weg en het geen krag verloor teen 8000rpm nie.Al die 4cyl 16v en 20 valve karre het dit op gewerk.
Die lamda karre is ook nie n probleem nie.As daar n lamda sensor net na die manifold of in die manifold is en nie n cat of geen sensor na n cat,maak dit nie saak wat jy met die exhaust doen nie.Los net die voorste lamda in,anders gaan die ecu n fit vang.As daar n lamda is na die cat, is dit nie die moeite werd vir n FF nie.Maar jy kan n FF op sit Met n uni-chip daarby.Die uni-chip fool die ecu omdat jy die cat en lamda kan uitgooi.Die ecu kyk na die voorste lamda om te sien of die fueling reg was die ecu kyk na die agterste lamda ,na die cat, om te kyk of die cat sy werk reg doen.So jy kan nie die agterste lamda inlos en die cat uit haal nie,die ecu sal n fit vang.Die chip kan die ecu fool en hom happy hou al is die cat en lamda weg.Die ecu gebruik baie ander inligting om die kar te fuel so jy kan die lamda verloor.In elkgeval kyk die ecu nie eers met een oog na die lamda waneer jou voet plat is nie.Net wanneer jy part throttle ry gaan die kar in close loop of kyk die ecu weer na die lamda.So die voorste lamda se vir die ecu wat die fueling is en die agterste lamda se vir die ecu die cat doen nog sy werk deur die gasse te herbrand.Ek dink die 4.8 het lamda maar geen cat so n FF is eenvoudig.Drie silencers is te veel en net 2 sal reg werk die kar laat mooi klink en meer krag gee.
Hoop dit help n bietjie.
Groete Frans
Ek sal presies dieselfde resep gebruik op die 4.8 soos die 4.5 want hulle is ook nie revers nie.Ek weet nie hoe dit onder n 4.8 lyk nie maar sal vir Roddy vra of hy dink 50mm pyp net na die front pipe tot by eerste box te dun is.Hoewel as ek n 4.8 besit het sou ek dit 50mm gemaak het en dan na 63mm,want my ondervinding met multivalve enjin's werk n dunner pyp voor baie goed om low end torque te help.Die van julle wat n 1.6 20v corrolla besit of gery het,het seker al gevoel die flat spot net na 2000 rpm.Ek het dit reggemaak deur die exhaust te choke aan die voorkant met 38mm en dan na 57mm.Die corrolla se flat spot was weg en het geen krag verloor teen 8000rpm nie.Al die 4cyl 16v en 20 valve karre het dit op gewerk.
Die lamda karre is ook nie n probleem nie.As daar n lamda sensor net na die manifold of in die manifold is en nie n cat of geen sensor na n cat,maak dit nie saak wat jy met die exhaust doen nie.Los net die voorste lamda in,anders gaan die ecu n fit vang.As daar n lamda is na die cat, is dit nie die moeite werd vir n FF nie.Maar jy kan n FF op sit Met n uni-chip daarby.Die uni-chip fool die ecu omdat jy die cat en lamda kan uitgooi.Die ecu kyk na die voorste lamda om te sien of die fueling reg was die ecu kyk na die agterste lamda ,na die cat, om te kyk of die cat sy werk reg doen.So jy kan nie die agterste lamda inlos en die cat uit haal nie,die ecu sal n fit vang.Die chip kan die ecu fool en hom happy hou al is die cat en lamda weg.Die ecu gebruik baie ander inligting om die kar te fuel so jy kan die lamda verloor.In elkgeval kyk die ecu nie eers met een oog na die lamda waneer jou voet plat is nie.Net wanneer jy part throttle ry gaan die kar in close loop of kyk die ecu weer na die lamda.So die voorste lamda se vir die ecu wat die fueling is en die agterste lamda se vir die ecu die cat doen nog sy werk deur die gasse te herbrand.Ek dink die 4.8 het lamda maar geen cat so n FF is eenvoudig.Drie silencers is te veel en net 2 sal reg werk die kar laat mooi klink en meer krag gee.
Hoop dit help n bietjie.
Groete Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
- Patrol4.8
- Senior Member
- Posts: 124
- Joined: 02 Aug 2009 20:47
- Full Name: Cornelius Kotze
- Nickname: Cor
- Home Town: Wellington (Western Cape)
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.8
- Home Language: Afrikaans
Re: Free flow exhaust.
Frans
So lyk die 4.8 se uitlaat
Die enigste verskil is dat ek 'n ff boks soortgelyk aan die agterste een in plaas van die katalisator het.
Groete

So lyk die 4.8 se uitlaat
Die enigste verskil is dat ek 'n ff boks soortgelyk aan die agterste een in plaas van die katalisator het.
Groete
Cornelius Kotzé
'03 Patrol GRX 4.8 AT
OME 2" lift
33" BFG A/T
'03 Patrol GRX 4.8 AT
OME 2" lift
33" BFG A/T
- tour de frans
- Patrolman
- Posts: 797
- Joined: 03 May 2009 19:48
- Been thanked: 22 times
Re: Free flow exhaust.
Cornelius,as ek reg verstaan volgens die skets is daar cats net na die branch "look a like" manifolds,en jou kar het dit nie.As dit so is het jou kar ook nie n 2de ry lamda's nie,en in daardie geval kan jy veranderinge makliker doen as wat die skets aan dui.Jy kan bv die middel box heeltemal uitgooi en net hou by die 2 63mm boxes wat ek verstaan is FF en die sisteem 63mm.Of jy kan die exhaust choke aan die voorkant en die res van die sisteem net so hou,ook natuulik sonder die middel box.Jou kar sal nie raas sonder daai box nie inteendeel sal daai 6cyl mooi praat.G-man se kar klink mooi wat het hy gedoen?
AS jou kar is soos die skets is dit nie net moeiliker om te doen nie maar ook duur.Bv om die cats uit te gooi moet jy die manifolds vervang met n custom branch.Dit is omtrent R3000 op hul eie.Dan kom die sisteem met front pipe en FF boxe en al,nog so R2500 na R3000.Dan moet jy n chip doen om die ecu gelukkig te hou.Die chip is R2600 fitted.Nou het jou kar die chip so nie net kan die ecu gelukkig gehou word nie maar jy kan die kar map vir beter performance wat ook brandstof verbruik verbeter.(onthou die twee loop hand aan hand)As jy nie die chip wil doen nie is daar n manier om die ecu happy te hou,maar ek hou nie daarvan nie,dis nou as jy die cats uitgooi.Jy kry n cat fooler,hy draai in die plek van die lamda in en die lamda bo op hom.Sal dit nie aanraai nie.Die cat foolers leef nie lank nie,en mense doen dit wat nie 3 of 8 duisend en meer vir n cat wil betaal wat foutief is nie.
Groete
Frans
AS jou kar is soos die skets is dit nie net moeiliker om te doen nie maar ook duur.Bv om die cats uit te gooi moet jy die manifolds vervang met n custom branch.Dit is omtrent R3000 op hul eie.Dan kom die sisteem met front pipe en FF boxe en al,nog so R2500 na R3000.Dan moet jy n chip doen om die ecu gelukkig te hou.Die chip is R2600 fitted.Nou het jou kar die chip so nie net kan die ecu gelukkig gehou word nie maar jy kan die kar map vir beter performance wat ook brandstof verbruik verbeter.(onthou die twee loop hand aan hand)As jy nie die chip wil doen nie is daar n manier om die ecu happy te hou,maar ek hou nie daarvan nie,dis nou as jy die cats uitgooi.Jy kry n cat fooler,hy draai in die plek van die lamda in en die lamda bo op hom.Sal dit nie aanraai nie.Die cat foolers leef nie lank nie,en mense doen dit wat nie 3 of 8 duisend en meer vir n cat wil betaal wat foutief is nie.
Groete
Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
- Pieter du Toit
- Patrolman
- Posts: 762
- Joined: 06 May 2009 15:04
- Full Name: Pieter Joubert du Toit
- Nickname: PJ of ook Whitey
- Home Town: Welgemoed
- Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Been thanked: 6 times
Re: Free flow exhaust.
Frans
Jong jy praat darem nou tale wat n blondie soos ek se vingers stomp maak nevermind brains baffel - ek kan amper nie tik nie!!
Long story short - waar pas my kar in die prentjie van branches, freeflow's, lamba's, cat's, chips (dit het ek mos al) - en wat stel jy voor moet ons alles doen?? Ek wil graag die beste moontlike resultate he vir performance ook (maar wil darem net so die finansies ook ingedagte hou) - so sal ons die manifold moet vervang met branches ook?? En as jy die manifold vervang waar sit die EGT Probe dan?? (Dit is mos waar hy nou sit??)
Bleddie goeie post van jou oor die ff - het dit woord vir woord noukeurig gevolg - nie dat ek nou wel alles verstaan het nie!!

Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
- Patrol4.8
- Senior Member
- Posts: 124
- Joined: 02 Aug 2009 20:47
- Full Name: Cornelius Kotze
- Nickname: Cor
- Home Town: Wellington (Western Cape)
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.8
- Home Language: Afrikaans
Re: Free flow exhaust.
Frans my 4.8 het wel net een sensor per bank in dieselfde posisie as die 2de sensors op die skets, bietjie moeilik om mooi te sien agv die plaat oor die manifold. G-MAN het die eerste boks uitgelaat, die groot middel boks met 'n groot ff vervang en die agter boks is ook ff net soos standaard. G-MAN se pype is alles 63 mm vanaf die plek waar die pype van 2 na 1 oorgaan. My pype is egter 63mm vanaf die 2 in 1 gedeelte tot by eerste boks en na die eerste boks is dit 57mm tot agter.
Die dubbel pype kan ek nie meet nie agv van die plaat wat hulle bedek, maar hulle is baie dun. Ek dink om G-MAN se roete te volg. Sal 'n chip vir my voordeel inhou in terme van krag en petrol verbruik sonder probleme later agv "lean" enjin?
Dankie vir al jou moeite met ons onkundiges

Last edited by Patrol4.8 on 05 Sep 2009 16:29, edited 1 time in total.
Cornelius Kotzé
'03 Patrol GRX 4.8 AT
OME 2" lift
33" BFG A/T
'03 Patrol GRX 4.8 AT
OME 2" lift
33" BFG A/T
- tour de frans
- Patrolman
- Posts: 797
- Joined: 03 May 2009 19:48
- Been thanked: 22 times
Re: Free flow exhaust.
Hallo Pieter, Die diesel is egter n ander storie,veral omdat jou kar turbo is.Die manifold op jou kar huisves die turbo ook en daar is nie lamda betrokke nie.Sommige diesels het cats maar in jou kar sal ek die hele sisteem vervang van af die turbo.n 76mm sisteem is reg vir jou kar meet een silencer box net om die knal te demp.76mm klink vreeslik groot al is jou kar n 3L,maar turbo enjins maak dit nie saak of daar n exhaust is of nie.(die exhaust moet net nie klein wees nie)Die gasse moet net vinnig sonder moeite uit die enjin kom.Dis natuurlik onprakties sonder n exhaust want dit raas nie net nie maar smelt alles onder die bonnet.My kar het n 76mm sisteem op met een silencer en die exhaust is kort.My kar raas nie en klink nice.Hoop dit help Pieter,ons kan n baie nice exhaust bou vir jou kar.
Groete Frans
Groete Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests