Myne is 17 duim weet nie of jy dalk kan hoor hoeveel hulle sal kos nie? Ek sal maar bitjie my navorsing doen en wanneer ek naby is dal ek dalk die offer opneem om jou Patrollie vir a spin te vat.

My situasie is presies soortgelyk (dieselfde bande en 'n 4.5 Petrol Trollie). My bande is egter nog nuut so ek kan nog nie substansieele kommentaar oor die natpad padhouvermoee lewer nie.Stefan wrote:Ek het 285/75R16 Cooper STT muddies op my Patrol, en dis ook my vrou se daaglikse ryding om die kinders by die skool ens te gaan haal. Geen probleme op die paaie in die nat kaapse winters die afgelope 3 jaar nie.
Ek stem - my KM2's klou soos bollie in 'n wol kombers op die Kaap se nat paaieTinus lotz wrote:..My muddies plak baie goed op n nat pad....
Users browsing this forum: No registered users and 4 guests