Coolant leak - dit spook!
-
- Senior Member
- Posts: 245
- Joined: 14 Jul 2009 10:36
- Full Name: Sias le Roux
- Nickname: Sias
- Home Town: Potchefstroom
- Current 4x4: None (for now)
- Home Language: Afrikaans
- Location: Potchefstroom
- Been thanked: 5 times
Coolant leak - dit spook!
Manne ek het julle hulp en raad nodig! My patrol lek verkoeler water op die snaaksste plek - onder die LINKERKANTSTE AGTERDEUR! Op een of ander manier kom dit daar uit waar die sidesteps aan die kar vas is.
Ek het gekyk en daar is geen lekke op die radiator of die pype of die overflow nie. Daar is wel 'n reuk van verkoeler water in die kar, maar die matte is droog en ek sien geen lekke nie.
Wat nog snaaks is, is dat daar "radiator stoom" uit die kar se "airvents" aan die binnekant kom as die kar loop.
Ek is totaal stomgeslaan en weet glad nie waar om te begin soek nie.

- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
Re: Coolant leak - dit spook!
Sias watter airvent??? Onthou die radiator water gaan deur die heater radiator wat voor in die dash sit ek weet dat die aircon op die GRX apart werk vir agter miskien is daar n heater een ook????ek het nie die boek gekyk nie maar dit kan wees .......??????
-
- Patrolman
- Posts: 611
- Joined: 01 Feb 2010 07:42
- Full Name: Andries
- Nickname: None
- Home Town: Pretoorsdorp
- Current 4x4: 4.8 GL with hairdryer.
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 28 times
- Been thanked: 38 times
Re: Coolant leak - dit spook!
Die agterste aircon unit wat ek gesien het het net n verkoeler en nie n heater nie so ek twyfel baie sterk dat daar enig water tot daar loop.
Hoeveel verkoeler water verloor jy? liters, halwe liters ?
Het jy nog die standaard side steps en loop dit fisies by die skroewe uit of erens anders. Het jy rock sliders wat dalk aan die chassis rails vasiis en die water drup daar erens uitl. Het jy al gekyk of jy kan sien waar dit lek as die engine loop?
Soos ek verstaan is die heater eintlik die heeltyd aan en is daar net flaps wat maak dat die lug in dei kar nie daaroor beweeg nie so as die stoom daar uitkom is daar dalk n probleem erens in die binnekant by die heater se radiaotor of pype, onthou dat water wat daar uitkom heelwaarskynlik dieselfde drein sal gebruik as die van die koue water kondensasie, wat my volgende vraag maak, waar het jou aircon sy koue water gedrup toe alles nog gewerk het.
Het die ombouers nie dalk daai drein pypie in die chassis rails ingedruk nie.
Hoeveel verkoeler water verloor jy? liters, halwe liters ?
Het jy nog die standaard side steps en loop dit fisies by die skroewe uit of erens anders. Het jy rock sliders wat dalk aan die chassis rails vasiis en die water drup daar erens uitl. Het jy al gekyk of jy kan sien waar dit lek as die engine loop?
Soos ek verstaan is die heater eintlik die heeltyd aan en is daar net flaps wat maak dat die lug in dei kar nie daaroor beweeg nie so as die stoom daar uitkom is daar dalk n probleem erens in die binnekant by die heater se radiaotor of pype, onthou dat water wat daar uitkom heelwaarskynlik dieselfde drein sal gebruik as die van die koue water kondensasie, wat my volgende vraag maak, waar het jou aircon sy koue water gedrup toe alles nog gewerk het.
Het die ombouers nie dalk daai drein pypie in die chassis rails ingedruk nie.
-
- Patrolman
- Posts: 611
- Joined: 01 Feb 2010 07:42
- Full Name: Andries
- Nickname: None
- Home Town: Pretoorsdorp
- Current 4x4: 4.8 GL with hairdryer.
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 28 times
- Been thanked: 38 times
Re: Coolant leak - dit spook!
Na al die vrae wil ek eintlik voorstel dat jy na raditor toets ou toe gaan wat die stelsel onder druk kan sit, sodat terwyl die engine af en en alles stil jy jy dalk die suis kan hoor en van daardie lek plek kry.
- ricster
- Patrolman 1000+
- Posts: 5853
- Joined: 13 Jan 2010 11:16
- Full Name: Cedric Warner
- Nickname: Cedric
- Home Town: Alberton Gauteng
- Current 4x4: '99 Nissan Patrol 4.2 Turbo Diesel
- Home Language: English
- Location: LA..... No not Los Angles ..... Lower Alberton, Gauteng
- Has thanked: 591 times
- Been thanked: 473 times
Re: Coolant leak - dit spook!
I don't know the motor but what about welch plugs on the side of the block that are leaking. The water can possibly run down the side of the motor onto the chassis, and somehow onto the side steps. Alternatively a coolant drain plug could be leaking on the side of the block. steam in the vents could be from this... steam rising towards the air intake at the grid by the passenger windscreen wiper and being sucked in and circulated out the air vents in the car.
Regards
Cedric
Nissan Patrol GL 4.2 Diesel Turbo (Iron Maiden)
Nissan SANI 3.0 V6 4x4 (SOLD)
Isuzu KB 280 DT 2x4 ('ol Smokey) - SOLD
Suzuki TL 1000R "V twin" (Growler) - SOLD
Cedric
Nissan Patrol GL 4.2 Diesel Turbo (Iron Maiden)
Nissan SANI 3.0 V6 4x4 (SOLD)
Isuzu KB 280 DT 2x4 ('ol Smokey) - SOLD
Suzuki TL 1000R "V twin" (Growler) - SOLD
-
- Senior Member
- Posts: 245
- Joined: 14 Jul 2009 10:36
- Full Name: Sias le Roux
- Nickname: Sias
- Home Town: Potchefstroom
- Current 4x4: None (for now)
- Home Language: Afrikaans
- Location: Potchefstroom
- Been thanked: 5 times
Re: Coolant leak - dit spook!
Dankie vir die antwoorde!
Tinus - Die stoom kom by die middelste vents uit en mens kan die antifreeze ruik. As ek die lugverkoeler aansit, lyk dit soos 'n sauna.
Andries S - dit lyk of dit so 100ml na 200ml op n slag lek. Dit is die standaard sidesteps wat op is en dit lek nie by die skroewe uit nie. Jy sal sien daar is sulke klein dreinerings gleuwe onder die deure waar die sidesteps vasgebout word. Dit lek daar...
Ek het die hele enjin deurgesoek en onder die kar ingeklim, maar daar is nêrens lekplekke waar water uitloop nie.
Die koue water het aan die buitekant uitgeloop - dalk is een van die pype geblok.
Ek sal die naweek onder die dash inklim en kyk wat ek kan sien.
Ricster - there are no leaks on or near the motor that I could see. I suspect the other guys are right that there is maybe a coolant pipe or radiator pipe under the dash that needs tigtening.
Sal terugvoer gee...

- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: Coolant leak - dit spook!
different car - different make - but the Prado pees out AirCon condensation on the left side at the rear wheel AND just behind the front .. Got used to it but still find it weird
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
-
- Patrolman
- Posts: 611
- Joined: 01 Feb 2010 07:42
- Full Name: Andries
- Nickname: None
- Home Town: Pretoorsdorp
- Current 4x4: 4.8 GL with hairdryer.
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 28 times
- Been thanked: 38 times
Re: Coolant leak - dit spook!
Kagiso, n patrol met n agterste waaier ( nou nie die armmans GL soos myne nie) sal ook water by die agter wiel drip as die agterste aircon gebruik word.
Sias, dis darem nie baie water nie(maar meer as 0 is te veel lek) , beteken net jou radiator dreineer in die sills in, Gewoonlik nie baie plekke waar dit kan gebeur nie, ek dink nie die firewall is double skinned nie en vermoed dat die water dalk erens by die linker kick panel in die sill inkom . dit lyk asof die radiator se pype direk by die bulkhead eindig, ek vermoed die res is alles binne in die boks. Ek het eenkeer al gesien dat water agter die heat/ sound shield lek /indruk en dan op snaakse plekke uitkom.
Sias, dis darem nie baie water nie(maar meer as 0 is te veel lek) , beteken net jou radiator dreineer in die sills in, Gewoonlik nie baie plekke waar dit kan gebeur nie, ek dink nie die firewall is double skinned nie en vermoed dat die water dalk erens by die linker kick panel in die sill inkom . dit lyk asof die radiator se pype direk by die bulkhead eindig, ek vermoed die res is alles binne in die boks. Ek het eenkeer al gesien dat water agter die heat/ sound shield lek /indruk en dan op snaakse plekke uitkom.
-
- Senior Member
- Posts: 245
- Joined: 14 Jul 2009 10:36
- Full Name: Sias le Roux
- Nickname: Sias
- Home Town: Potchefstroom
- Current 4x4: None (for now)
- Home Language: Afrikaans
- Location: Potchefstroom
- Been thanked: 5 times
Re: Coolant leak - dit spook!
Ek het die lek gekry! Dis binne in die kar bo agter in die dash. Ek het die helfte van die dash gestrip, maar kan nie by die lek uitkom nie. Ek vermoed dis waar die waterpyp van die engine af in die heaterboks ingaan. Die water drup dan teen die dash en firewall af, onder die matte in en dan met die channel af en op een of ander manier dan by die linkerdeur onder uit. Hy gaan nou maar Maandag na die stealers toe...
- Bruin Beer
- Senior Member
- Posts: 312
- Joined: 15 May 2012 19:49
- Full Name: Riaan Delport
- Nickname: Rooian
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 6 times
- Been thanked: 21 times
Re: Coolant leak - dit spook!
Vir nou in die somer kan jy eers die heater 'by-pass' om tyd vir beplanning te koop.
Vermoed die das sal moet uit om die A/C heater box uit te kry.
Bly jy het tenminste die oorsprong gekry.
Sterkte.
Bruin Beer
Vermoed die das sal moet uit om die A/C heater box uit te kry.
Bly jy het tenminste die oorsprong gekry.
Sterkte.
Bruin Beer
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests