Ek is 'n nuwe lid en het op die staduim 3 patrols op my werf waarvan ek twee wil verkoop. Hierdie voertuie is in 'n baie goeie toestand en sal met hulle enige plek na toe aandurf.
Die twee wat ek wil verkoop is 'n groen 1995 4.2 SGL en die tweede een is tweekleur goud /blou 1996 4.2SGL.
Ek kry dit nie reg om fotos op die web te plaas nie maar indien iemand belangstel kan ek dit E-pos.
Die manne wat 'n oog knip

Hierdie voertuie het ook dan geen roes van enige aard op hulle nie en die klein merkies wat daar was is verwyder.
sel 0832655523
BONTIE FS