As ek dit ooit oor moes doen, het ek direk na Mikem toe gegaan.
Nogal jammer -- ek wou graag op die PRADO dat Mikem die suspensie doen want dis mos "ons" mense -- 3 keer gebel, beloftes gekry meer geen "trug kom na jou..." het gebeur nie
Aldus het ek EFS by SAFARI CENTRE laat insit
Sak ek EFS bemark?? Nee. Ek sou beter gedoen het met CAMIL vir heelwat minder van my oumnes pensjoenkjie in sy glorie in
Trug by TRAVELER -- WAT ry hy nou as hy daa Trol verkoop het soos beweer is?
