Terwille van vrede onne rmy dak -- Dwergie is NIE tevreë dat die Tyotta beurt kry en haar Jimny staan en het nog nooit bene gerek nie.
Aldus - Eerskomende Sondag 3 Maart by DE WILDT. 10:00 vir 10:30
Kom kyk wat doen Dwergie en haar Jimny

en kom wys wat jy met jou "watewwer" kan uitrig

Na die tyd kan ons bikki saamsit met koel goeters en dalk 'n worsie oppi kole gooi - soos die tyd uitwerk
[kyk maar uit vir die wit Jimny [met 'n Dwergie as drywer en 'n oversaaiz oompie)
Kontaknommer vir vrae: 082 ses-dubbel-9 drie nul vyf 5 [teks as ek dalk nie antwoord nie]
De Wildt - Sondag 3e - 10:00 vir 10:30 [na kerk vir ons maar ons diens begin vroeg