Dis met n swaar hart en n knop in my keel dat ek my 1996 Patrol Great Quality 4.2 Diesel SGL te koop aanbied. Ek het die kar so 4 jaar terug gekoop en net plesier met haar gehad. Sy het n OME suspensie upgrade en ek het so maand terug die pomp laat kalibreer en die injectors vervang by Waldaf diesel.
Die enjin met sy 487 00 km op loop soos n horlosie, gebruik nie olie nie en rook nie ! Ek het selfs die diensrekord van dag een af tot nou toe.
Die kar het aan die Diutse ambisade behoort, daar na vir 7 jaar aan een persoon en sederdien aan my. Sy het al die bling , dubbel aircon met n coolbox , 'factor fitted !' ONE OF a KIND.
Sy is in die mark vir R78 000, 00 vir forum lede .
PS. Ek het die plunge gevat en n 4.8 gekoop, nou het ek die geld nodig vir petrol !!!!!!
Daar is heelwat fotos van die kar op die 3 Provinsie 60 th verjaarsdag draad, vir die wat belang stel.
Groete Raka
Nul83632nul329
1996 Patrol GQ 4.2D SGL for sale
-
- Full Member
- Posts: 26
- Joined: 05 Jan 2010 14:43
- Full Name: Shane Swart
- Nickname: slmr
- Home Town: Johannesburg
- Current 4x4: '95 Patrol 4.2 SGL
- Home Language: English
- Has thanked: 1 time
- Been thanked: 1 time
Re: 1996 Patrol GQ 4.2D SGL for sale
Raka,
Sold yet?
I have the petrol version of the same
Am seriously considering diesel
Sold yet?
I have the petrol version of the same
Am seriously considering diesel
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests