Sal ook sorg om daar tewees, moet die Oompie in die Prado kom kyk. Oom daai baie goeie voetuig. Het self ook 1. En die is baja goeie pad voertuig met verskriklike goeie "offroad" vermoe. Goeie koop.
Alex, het die baan paarkeer al gery, en ek glo dat jy vinnig sal opvang. Die baan nie so lank nie. Hang ook af hoe lank ons speel.
Hi almal
Ek was vir so 'n ruk af van die internet, maar het nou almal se reply's gelees. Ek kom van Germiston af so ek sal ook lank ry om daar uit te kom soos die ander Oos-randers. Ons kan so vanaf 8:30 by die hek bymekaar kom en dan "we will play it by sight" en as alaml daar is vertrek ons.
Hier is 'n lys van die mense wat dit hopelik gaan maak. If I missed your name please add it to the list
1. Carel Vos
2. Andre du Rand
3. Theuhan
4. Beast + 5 ander
5. Tinus Lotz
6. Oom Mac
7. Stefaansie
8. Tommie
9. Martyn
10. Alex Roux (sal later join)
If I get my Patrol by then, I will definitely join!
1. Carel Vos
2. Andre du Rand
3. Theuhan
4. Beast + 5 ander
5. Tinus Lotz
6. Oom Mac
7. Stefaansie
8. Tommie
9. Martyn
10. Alex Roux (sal later join)
11. Mark Greenhill
Ek kan reel met my aanstaande skoonseun dat hy met sy LC79 kom om jul ouens bietjie uittetrek want dit lyk nie of daar enige GQ gaan wees om die te help wat vassit nie
Shalom
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer