Projek Yster.
- Alex Roux
- Patrolman 1000+
- Posts: 2668
- Joined: 11 Jul 2011 10:54
- Full Name: Alexander Roux
- Nickname: Calculator
- Home Town: Johannesburg
- Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro" - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 60 times
- Been thanked: 255 times
Re: Projek Yster.
Baie dieselfde.
As ek vol gelaai is vir vakansie, dan kry ek 5.7km.
Dit is met ammokiste en tent op die dak, 33" bande, 100ml lift (suspension en body lift gesamentlik)
Die verbruik het opgegaan toe ek verander het vanaf 31" na 33".
Maar ouens met geen lift en niks op die dak doen heelwat beter met die Lexus.

Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
-
- Senior Member
- Posts: 303
- Joined: 27 Dec 2011 18:51
- Full Name: Tommie Watkins
- Nickname: Tommie
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afr
- Been thanked: 29 times
Re: Projek Yster.
Watse suspensie het jy gebruik? Jy nie probleme gehad met jou propshaft angles nie? Het nou die dag agtergekom dat een van die Mickey Thompson bande, net die rubber alleen 30kg weeg. Dan moet mens baie respek he vir ons voertuie om daai gewig aan die beweeg te kan kry.
Dit nogsteeds goeie konsumpsie. Ek het voorheen 4.8 grx gery, en die beste wat ek kon kry was 5km/l. As ek sou sleep dan het ek tot 3.8km/l gekry.
Dit nogsteeds goeie konsumpsie. Ek het voorheen 4.8 grx gery, en die beste wat ek kon kry was 5km/l. As ek sou sleep dan het ek tot 3.8km/l gekry.
- Alex Roux
- Patrolman 1000+
- Posts: 2668
- Joined: 11 Jul 2011 10:54
- Full Name: Alexander Roux
- Nickname: Calculator
- Home Town: Johannesburg
- Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro" - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 60 times
- Been thanked: 255 times
Re: Projek Yster.
Ek vermoed dit is hoekom die arabiere so lief is vir die Patrol! Want hulle kry tot meer as 1000 perde uit die enjins.Tommie wrote:Het nou die dag agtergekom dat een van die Mickey Thompson bande, net die rubber alleen 30kg weeg. Dan moet mens baie respek he vir ons voertuie om daai gewig aan die beweeg te kan kry.
Ek het nog nooit gedink aan die probleem van die angle van die proshaft nie. Ek het alles ge-'outsource' na een ou wat geweet het wat hy doen.
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
-
- Newbie
- Posts: 9
- Joined: 02 Apr 2012 19:25
- Full Name: Fanie Meyer
- Nickname: Fanie meyer
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Nissan Safari
- Home Language: Afrikaans
Re: Projek Yster.
Shoe Tommie, ek is saam met jou bly dat jou projek amper klaar is!!!
Vertel vir my hoe ry die Patrol kan jy voel jy het meer perde onder die enjin kap. Wat maak hy as jy @ 120km/h teen n bult opgaan, is daar n verskil tussen die 4.5 / 4.8 en die nuwe enjin?
Sal jy so ombouing aanbeveel met die 427 of dink jy die LS3 is beter?
Groetnis

- Jorrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2185
- Joined: 21 Jun 2011 18:55
- Full Name: Jacobus Jordaan
- Nickname: Jorrie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX (now in Benji's hands), 2019 Zook Gen 4, 2011 4.8 GRX Patrol Adventure 60
- Home Language: English/Afrikaans
- Location: Pretoria
- Has thanked: 184 times
- Been thanked: 165 times
Re: Projek Yster.
Tommie
Sterke met die laaste bietjie werk aan Yster. Ons sien uit daarna om hom in aksie te sien.

Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
-
- Senior Member
- Posts: 303
- Joined: 27 Dec 2011 18:51
- Full Name: Tommie Watkins
- Nickname: Tommie
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afr
- Been thanked: 29 times
Re: Projek Yster.
Jorrie, baie dankie. Glo my daar gaan nog heelwat tyd gespandeer word, maar dit is lekker projek.
Alex, weet jy dat dit maar net een van die redes is hoekom die arabiere so baie van Patrols hou. Die ander rede is dat hulle drive train so sterk is, het nou al met paar kenners gesels en hulle reken my dat die cruisers nie naby kom met die van die Patrols nie. Kyk maar watter voertuie wen die Outback challenge.
Faan, jong daai motor is sterk hoef glad nie na 4de rat terug te skakel as ek bulte opgaan nie. Die 3de rat is n monster, vanaf 20km/h versnel hy na 140km/h met vinger klap. Thys wou in die begin LS3 ombouing gedoen het, maar ons het toe besluit op die 427, en ek dink dat dit bloot was omdat ons sterker motor sou he. Ek weet nie wat die kostes is vir LS3 nie. Maar dink nie dat jy verkeerd kan gaan daarmee nie. Gaan jy die projek self behartig? Onthou net dat geduld jou grootste tool moet wees.
Groete.
Alex, weet jy dat dit maar net een van die redes is hoekom die arabiere so baie van Patrols hou. Die ander rede is dat hulle drive train so sterk is, het nou al met paar kenners gesels en hulle reken my dat die cruisers nie naby kom met die van die Patrols nie. Kyk maar watter voertuie wen die Outback challenge.
Faan, jong daai motor is sterk hoef glad nie na 4de rat terug te skakel as ek bulte opgaan nie. Die 3de rat is n monster, vanaf 20km/h versnel hy na 140km/h met vinger klap. Thys wou in die begin LS3 ombouing gedoen het, maar ons het toe besluit op die 427, en ek dink dat dit bloot was omdat ons sterker motor sou he. Ek weet nie wat die kostes is vir LS3 nie. Maar dink nie dat jy verkeerd kan gaan daarmee nie. Gaan jy die projek self behartig? Onthou net dat geduld jou grootste tool moet wees.
Groete.
- Alex Roux
- Patrolman 1000+
- Posts: 2668
- Joined: 11 Jul 2011 10:54
- Full Name: Alexander Roux
- Nickname: Calculator
- Home Town: Johannesburg
- Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro" - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 60 times
- Been thanked: 255 times
Re: Projek Yster.
Tommie, wat die vibrasie op voorste en agterste propshafts betref:
Ek is nie heeltemal seker hoekom die angle / hoek van die suspensie noodwendig die probleem kan wees nie, omdat jy met universal joints op die propshafts werk.
Dit mag dalk net wees dat jy die universals moet grease, en moontlik afhaal om te kyk of daar nie krapperigheid is wanneer jy die uiniversal die se beweeglikheid toets nie?

Kyk bietjie hierna:
http://4x4community.co.za/forum/showthr ... driveshaft
Dit mag dalk wees dat jou propshaft nie gebalanseerd is nie, dalk weens modder or iets anders wat daar vassit?
Anders dalk jou engine mountings:
http://4x4community.co.za/forum/showthr ... shuddering
Gegewe dat jy pas jou engine vervang het, dink ek eerder dit is die engine mountings

- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6137
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1125 times
- Been thanked: 1036 times
Re: Projek Yster.
Tommie, het julle die hoek wat die ratkas/enjin met die onderstel het, dieselfde gehou?
As niks anders werk nie, is dit dalk tyd om te kyk na verstelbare boonste (of onderste) beheerarms vir die agteras? Ek stel voor jy doen die boonstes, aangesien hulle lugter belas is en dus nie so sterk hoef te wees nie.

Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
-
- Senior Member
- Posts: 303
- Joined: 27 Dec 2011 18:51
- Full Name: Tommie Watkins
- Nickname: Tommie
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afr
- Been thanked: 29 times
Re: Projek Yster.
Peter.
Ja ek glo ons het die hoek dieselfde gehou. Die probleem met die vibrasie op die agterste "propshaft" het gekom toe ons die nuwe motor ingesit het. Met die ou motor het ons nie die vibrasie gehad op die agterste 1 nie, maar wel voor. Dit se vir my dat die 75mm wat ons gelig het wel die voorste 1 geafekteer het. Alex ja die "propshafts" altwee is al 3keer gebalenseer by 3 verskillende plekke. H&D propshafts het vandag vir my gese dat daar bearing in trasfer case is wat raas. Ek glo nie dat dit die probleem is nie. Ek gaan op goeie raad wat ek van die forum manne af gekry het, hom volg week na die profesionele manne toe vat. Sien daar is baie veranderlikes, en ek moet besef dat dit nog rukkie gaan neem. Maar reg gaan ons hom kry. Het ook op die forum gelees van materiaal wat die manne gebruik om klank te demp, sal dit enigsins help met hitte? Aaangesien ek op die stadium baie kajuit hitte het.

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest