Het iewers op die forum gelees oor die onderwerp maar dit het toe afgewater na brandstof verbruik en bote, so nou begin ek n nuwe een.
Ek het begin kyk na die moontlikheid van manual lockup.
Wat ek tot op hede verstaan is dat lockup sigbaar is op die RPM dail deur dat die revs val met so 400. Die geringste wat daar lepel getrap word dan deaktiveer lockup. Groter bande het ook n nadelige effek op die werking van die stelsel. Ek het al gemerk dat die lockup deaktiveer wanneer ek van mening is dat daar meer as genoeg krag is om egalig te versnel.
Die grootste voordeel is die verlaging in TC temperatuur en klaarblyklik behoort dit ook brandstof verbruik te verbeter. Hoeveel kan ek nie sê nie. Wat ook seker is, is dat die regte prosedures gevolg moet word met die gebruik van n manual lockup om skade te voorkom.
Op die patrol4x4.com site is n baie goeie beskrywing van hoe dit gedoen moet word en ek reken dit behoort nie meer as R150-00 te kos nie.
Het iemand al so n mod gedoen en wat is jou opinie?
Torque Converter Manual lockup
- David
- Patrolman
- Posts: 723
- Joined: 17 Dec 2009 12:42
- Full Name: David Prinsloo
- Nickname: David
- Home Town: Stellenbosch
- Current 4x4: 2006 Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: Stellenbosch
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 49 times
Re: Torque Converter Manual lockup
Ja ek het ook dit al ervaar - teen hellings hoor jy die revolusies klim so 'n bietjie wanneer hy unlock
en dis seker my enigste frustrasie met die autobox want die 4.8 het definitief genoeg torque maar die blerrie ding gear ook te vinnig af na derde as jy te veel gas gee.
Ek was nog altyd te bang om die mod te doen want as dit verkeerd gaan - gaan dit jou 'n klomp geld kos
Ek was nog altyd te bang om die mod te doen want as dit verkeerd gaan - gaan dit jou 'n klomp geld kos

2006 Patrol 4.8 GRX Tiptronic Y61/GU(4)
ARB Bullbar, BZT rear bar, TJM 2" Suspension, Snorkel, LT 285/70/17 BFG KO2's, 40L Engel
Stop Rhino Poaching Supporter!
ARB Bullbar, BZT rear bar, TJM 2" Suspension, Snorkel, LT 285/70/17 BFG KO2's, 40L Engel
Stop Rhino Poaching Supporter!
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
- Chukkie
- Junior Member
- Posts: 10
- Joined: 06 Mar 2012 13:50
- Full Name: Gerard Schuite
- Nickname: Chukkie
- Home Town: Struisbaai
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.8 grx
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Torque Converter Manual lockup
Ek wil nog eers bietjie meer uitvind of dit werklik vir my gaan werk. Soos ek dit het is die manual lockup n 1:1 verhouding, maar volgens my patrol se boek is dit 4de rat en dan is daar nog n rat oor.
Hier is die link wat ek oorspronklik na gekyk het:
http://www.chaz.yellowfoot.org/Lockup%2 ... Switch.htm
Die manier wat hy dit doen is na my mening veilig.
Hier is die link wat ek oorspronklik na gekyk het:
http://www.chaz.yellowfoot.org/Lockup%2 ... Switch.htm
Die manier wat hy dit doen is na my mening veilig.
Gerard
Patrol 4.8 GRX
Patrol 4.8 GRX
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
Re: Torque Converter Manual lockup
Ek sal ook graag hom wil lock in low range wanneer ek klip trappe klim 

- Chukkie
- Junior Member
- Posts: 10
- Joined: 06 Mar 2012 13:50
- Full Name: Gerard Schuite
- Nickname: Chukkie
- Home Town: Struisbaai
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.8 grx
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Torque Converter Manual lockup
Ons moet eers n boffin kry wat presies verduidelik wat lockup doen en hoe dit bewerkstellig word. Op youtube is daar n paar goeie animasies maar ek is nie seker of dit op die tiptronic 5 speed automatic van toepassing is. Wil eers nog bietjie rond bel en soek op die internet.
Wanneer ek n sekere rat wil hê dan gebruik ek manual, soos duine ry, low range 3de, en wanneer ek voel die trol begin sak dan tik ek terug 2de en voel sommer hoe hy optel en weer op die sand begin loop.
As ek die goed wat ek tot nou toe gelees het verstaan dan is die manual lockup meer bedoel vir cruise en dan bietjie vet gee sonder dat die trok terug rat, maar dalk mis ek die punt effe??
Wanneer ek n sekere rat wil hê dan gebruik ek manual, soos duine ry, low range 3de, en wanneer ek voel die trol begin sak dan tik ek terug 2de en voel sommer hoe hy optel en weer op die sand begin loop.
As ek die goed wat ek tot nou toe gelees het verstaan dan is die manual lockup meer bedoel vir cruise en dan bietjie vet gee sonder dat die trok terug rat, maar dalk mis ek die punt effe??

Gerard
Patrol 4.8 GRX
Patrol 4.8 GRX
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
Re: Torque Converter Manual lockup
Nee glad nie ek wil net he hy moet nie eers dink voor hy klip trappe klim nie want dit is al wat ek teen die auto het
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest