Hallo Marinus
Eks nuut op die forum en is ook in Bloem. Het so pas 'n patrol 4.8GRX gekoop en wil ook shocks opsit. Wie is die verskaffer in Bloem wat jy gebruik het?
Dankie
Eugene
Ironman, ARB or TJM Shocks
- Marino4x4
- Patrolman
- Posts: 520
- Joined: 19 Oct 2011 12:15
- Full Name: Marinus Potgieter
- Nickname: Marino4x4
- Home Town: Bloemfontein
- Current 4x4: Nissan Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Bloemfontein
- Has thanked: 17 times
- Been thanked: 87 times
Re: Ironman, ARB or TJM Shocks
hi Eugene
Baie welkom op die forum.
Ek het die shocks by HCRT gekry. Hulle is in krause str nommer 50. Ons kan bietjie by mekaar uitkom as jy wil kyk hoe die shocks lyk. Ek is nog baie tevrede met my aankopie.
Sal lekker wees as ons n paar Patrol manne in Bloem kan bymekaar kry.
Groete.
Marinus

- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3328
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 237 times
- Been thanked: 203 times
Re: Ironman, ARB or TJM Shocks
Marinus, het jy nog steeds Bilstein skokbrekers in jou patrol? Het hulle goeie diens gegee? Sal jy hulle aanbeveel?
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
- Marino4x4
- Patrolman
- Posts: 520
- Joined: 19 Oct 2011 12:15
- Full Name: Marinus Potgieter
- Nickname: Marino4x4
- Home Town: Bloemfontein
- Current 4x4: Nissan Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Bloemfontein
- Has thanked: 17 times
- Been thanked: 87 times
Re: Ironman, ARB or TJM Shocks
Hi Fanus
Ek het die shocks nog op my Patrol. Ek is baie gelukkig met hulle. Was verlede week in die Richtersveld en het BAIE sinkplaat gery. Geen probleme gehad nie en was baie gemaklik. Die manne in die Fortuners het nie baie gelukkig gelyk nie en n oom by die ontvangs kantoor het gevra wat is die kortste pad teerpad toe. Hulle was moeg geskut in hulle Hilux.
Ek gebruik die Bilsteins saam met OME coils. Werk baie goed.
Ek het die shocks nog op my Patrol. Ek is baie gelukkig met hulle. Was verlede week in die Richtersveld en het BAIE sinkplaat gery. Geen probleme gehad nie en was baie gemaklik. Die manne in die Fortuners het nie baie gelukkig gelyk nie en n oom by die ontvangs kantoor het gevra wat is die kortste pad teerpad toe. Hulle was moeg geskut in hulle Hilux.

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests