BOEZMAN IS TE KOOP

Kry mos a cruiser, daai 1 wat is eintlik 2 word nou n 3.Kagiso II wrote:DISAPPOINTMENT / Teleurstelling
Alles gereel: Die bank het reds goedgekeur en die geldjie toegestaan .. 'n Deposito reeds betaal ... e
En nou bel die eienaar my - Die regte prys is R279000 en NIE R179 000 soos in Autotrader vertoon nie ..
eisjjjj - en ek het al begin naam soek vir daai kar
Gaan loer maar self: http://www.autotrader.co.za/used-cars/n ... sting=true
ek koop sommer 'n Cruiser![]()
![]()
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests