Dit hang moontlik af van die stellings op jou rekenaar se browser, of jou werk rekenaar blok jou.
Ek sien die fotos met Safari maar nie met Explorer nie.
Ek dink julle is besig om ons lekker te flous. Ek het Safari gelaai op my rekenaar, maar sien nog steeds geen fotos nie??? Ook nie met Explorer of Google chrome nie.