Jules, ek dink die reserwewiel kan maar enige plek eerste gaan, solank die hele skema oor die verloop van die lewe van die stel bande sorg dat elke band ongeveer ewe veel afstand aflê in elke posisie.
N.S. Snaaks om op twee forums dieselfde gesprek te voer, toe tik ek maar in Afrikaans.
Gerrit Loubser
2003 Land Cruiser 100 VX TD 1999 Patrol 4.5E GRX M/T ("Imvubu") - GONE; Go well Old Girl :-( 2003 Pajero 3.2 DiD LWB A/T - GONE; One of the best cars I ever had :-( 1996 Land Cruiser 80 VX 4.5 EFI A/T - SOLD