Beter as wat jules ??????Jules wrote:Dom vraag van n rekenmeester, hoekom doen n Patrol 4.8 nie beter in die duine nie, sekerlik met daardie kragtige motor en 1bar bande behoort hy mos oor die sand te float ??
Shalom
Kon nog nie n ander 4 x 4 kry wat saam met my 4.8 duine ry nie
Ons is baie off topic maar. Ek verstaan nie wat jy vra nie
1 bar is te hard
