NISSAN Day at Dealers
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
NISSAN Day at Dealers
Sorry gents -- I dont see another thread on this topic - copied from NISSAN 4x4 Forum :
Goeie middag manne .
Die Nissan dag gaan pret wees , spesifiek by Global Nissan in Sinoville ! Noord van die Magalies gebeur dinge mos anders .
Christo slang en Myself het 'n lekker programmetjie saam met die agentskap vir Saterdag . Ek het vandag die Hempde ( Nogals Pringle) en pette gekry wat die agentskap vir ons gegee het vir die dag . Verder het hulle ook onderneem om ons pense vol te hou en ons dors te les ! en daar mag dalk 'n spesiale verrassing vir die klub lede wees ... In die verlede het daar soveel as honderd besoekers by Global se 4x4 gedeelte 'n draai kom maak op Nissan dag !
Die een uitdaging is dat ons 'n span van vyf manne nodig het by die 4x4 gedeelte van die dag . En op die stadium het die span net twee lede.
Dis vra ons asseblief nog drie manne om ons te kom help ?
Andre - my se Dwergie het haar skoolreunie wat sy reel op 22e [wat beteken haar regterhand gaan heeldag hol agter goeters aan .. aldus gan oompi vi julle 'drop'
MAAR JULLE ANNER SPUL HETTiE VERSKONING NIE !!!!!!!!!!!!
[ek plak hirri vi jou oppi PATROL forum ook ???]

Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- ChristoSlang
- Patrolman
- Posts: 896
- Joined: 07 Apr 2009 16:54
- Full Name: Christo van Rensburg
- Nickname: ChristoSlang
- Home Town: Pretoria, ZA
- Current 4x4: Nissan 4.2 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Garsfontein, Pretoria
- Has thanked: 29 times
- Been thanked: 136 times
Re: NISSAN Day at Dealers
Dankie oompie Mac!
Yep, sover gaan ek & Anton du Plessis al die pret & plesier alleen moet opgebruik
Julle het reg gelees, daar's 'n klein 4x4 track ook waar ons gaan besig bly...
Yep, sover gaan ek & Anton du Plessis al die pret & plesier alleen moet opgebruik

Julle het reg gelees, daar's 'n klein 4x4 track ook waar ons gaan besig bly...
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 94 times
Re: NISSAN Day at Dealers
Ek gaan die oggend by Edenvale Nissan wees en na 13h00 by Sinoville wees en sal van die Klub brochers saam bring.
Ons gaan defnitief iets by die Nissan Agentskappe kry maar ons moet hulle vroegtuidig laat weet wie daar gaan wees - dis hoekom ek die e-pos vir die klublede gestuur het.
Ons gaan defnitief iets by die Nissan Agentskappe kry maar ons moet hulle vroegtuidig laat weet wie daar gaan wees - dis hoekom ek die e-pos vir die klublede gestuur het.

Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: NISSAN Day at Dealers
Dankie Kobus -- ek het maar dupliseer om die "klok" harder te laat lui - en vand ie klublede lees nie hulle klubnuusbriewe nie - en kan jy glo, daar is wragatag nog Forum lede en Nissan eienaars wat NIE klublede is, nie ?? Eisjjjj 

Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Jorrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2185
- Joined: 21 Jun 2011 18:55
- Full Name: Jacobus Jordaan
- Nickname: Jorrie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX (now in Benji's hands), 2019 Zook Gen 4, 2011 4.8 GRX Patrol Adventure 60
- Home Language: English/Afrikaans
- Location: Pretoria
- Has thanked: 184 times
- Been thanked: 165 times
Re: NISSAN Day at Dealers
Check asb met Aries66. Ek vermoed hy gaan in Sinoville wees want hy het my gevra om daar te wees. Dis net 4 km van my af. Ongelukkig ry ek die 20ste Sep Port Alfred toe en dan Port Elizabeth toe en sal eers die 29 ste Sep terug wees. Jammer ek kan nie daar wees nie.
Sal seker maak dat ek dit in my dagboek het vir volgende jaar.
Geniet dit manne en veral ChristoSlang. Dis mos jou wêreld daai.
Sal seker maak dat ek dit in my dagboek het vir volgende jaar.
Geniet dit manne en veral ChristoSlang. Dis mos jou wêreld daai.

Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
- Theuhan
- Senior Member
- Posts: 315
- Joined: 20 Jul 2009 11:09
- Full Name: Theuhan
- Nickname: theuhan
- Home Town: Roodepoort
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari
1992 gq Patrol SWB - Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 3 times
Re: NISSAN Day at Dealers
Northwest Nissan in Roodepoort, wil graag almal ook uitnooi na ons toe, 4x4 Megaworld gaan n groot display vir ons op sit, en die Datsun Klub gaan ook hier wees.
82 Safari SOA
92 Patrol SWB
92 Patrol SWB
- ricster
- Patrolman 1000+
- Posts: 5853
- Joined: 13 Jan 2010 11:16
- Full Name: Cedric Warner
- Nickname: Cedric
- Home Town: Alberton Gauteng
- Current 4x4: '99 Nissan Patrol 4.2 Turbo Diesel
- Home Language: English
- Location: LA..... No not Los Angles ..... Lower Alberton, Gauteng
- Has thanked: 591 times
- Been thanked: 473 times
Re: NISSAN Day at Dealers
Got quite a mission on Saturday morning to sort out, but will try get out to Edenvale at around 11 ish and possibly jump around to any others
Regards
Cedric
Nissan Patrol GL 4.2 Diesel Turbo (Iron Maiden)
Nissan SANI 3.0 V6 4x4 (SOLD)
Isuzu KB 280 DT 2x4 ('ol Smokey) - SOLD
Suzuki TL 1000R "V twin" (Growler) - SOLD
Cedric
Nissan Patrol GL 4.2 Diesel Turbo (Iron Maiden)
Nissan SANI 3.0 V6 4x4 (SOLD)
Isuzu KB 280 DT 2x4 ('ol Smokey) - SOLD
Suzuki TL 1000R "V twin" (Growler) - SOLD
- Peter Vee
- Senior Member
- Posts: 225
- Joined: 10 Mar 2011 13:16
- Full Name: Peter Viljoen
- Nickname: Peter Vee
- Home Town: Roodekrans
- Current 4x4: 2010 Patrol 4800 GRX
KLR 650 ;) - Home Language: English
- Location: Roodekrans, West Rand, Gauteng
- Been thanked: 3 times
- Contact:
Re: NISSAN Day at Dealers
Am going to pop in at Northwest Nissan... my Troll hails from there and I want to see what 4x4Megaworld has on offer... see they have opened a store in Contansia Kloof area.
Regards,
Peter
Regards,
Peter
Peter Vee
2010 4.8 GRX fully rigged for overlanding
2010 4.8 GRX fully rigged for overlanding
- Aries66
- Senior Member
- Posts: 236
- Joined: 08 Apr 2009 12:19
- Full Name: Louis Naude
- Nickname: Aries66
- Home Town: Pretoria, Sinoville
- Current 4x4: 2000 Patrol 4.2 TD
2011 Navara 3.0V6 V9X - Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria, Sinoville
- Been thanked: 3 times
Re: NISSAN Day at Dealers
HAllo Daar Ja klaar gereel sal daar wees so net na een die middag sien julle daar.
By Global Sinoville

By Global Sinoville

- ChristoSlang
- Patrolman
- Posts: 896
- Joined: 07 Apr 2009 16:54
- Full Name: Christo van Rensburg
- Nickname: ChristoSlang
- Home Town: Pretoria, ZA
- Current 4x4: Nissan 4.2 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Garsfontein, Pretoria
- Has thanked: 29 times
- Been thanked: 136 times
Re: NISSAN Day at Dealers
Louis, dit sal mooi werk: ek het die middag ander verpligtinge maar sal die oggend reeds by Sinovlle se Global Nissan wees
So ver is dit ek, jy en Anton du Plessis wat daar sal wees - wat van julle ander manne?

So ver is dit ek, jy en Anton du Plessis wat daar sal wees - wat van julle ander manne?
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests