Hi Jules, kyk op die website: http://www.sparxx.co.za of bel hulle by 021 981 8235. Ek het al by hulle gekoop en hulle pryse is goed. Ek sien op die site hulle het 'n alternator vir die 4.5. Ek het nou die dag een vir my vrou se Renault Scenic by hulle gekoop die R2600, die agente was HEELWAT duurder.
Ek moes my 4.5 GRX se altenator onlangs (einde maart 2012) vervang. Nissan het R 16800 gekwoteer . Ek het 'n 100Amp altenator splinternuut (geinstalleer) gekry vir R4200.
R19780 is "over-the-top"!!!!!!
Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
gaan kyk by goeiehoop onderdele in brackenfell ek het n nuwe (nissan staaaaan op hom geskryf net in n ander boks) gekoop begin van die jaar vir R1250 wat net so inplak en vas bout !
Roger
Ek het my altenator laat vervang deur European Service Technologies in Montana Pretoria.
Ek het die altenator sedert Maart die jaar en dit werk goed.
Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
Bel Goodhope Spares in Brackenfell jy kry hom nuut uit n boks vir R1400 met Nissan se naam op sy gat en in n ander boks! ruil die pullys om as jy n plat vanbelt op het .ek het nou n maand terug een gekoop vir goedkoper as n stel borsels !