4.8 Grx sub tank
-
- Full Member
- Posts: 41
- Joined: 06 May 2009 16:48
- Full Name: Chris de Villiers
- Nickname: Trailerman
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Nissan Patrol 4,8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
- Contact:
4.8 Grx sub tank
Middag julle
Ek is raad-op. My Patrol wil nie oorpomp vanaf die sub tank nie. As ek krag direk op die pomp sit dan werk hy mooi. Vanaf die skakelaar gebeur daar niks. Ek het Vrydag n nuwe skakelaar ingesit, selfde probleem.
Die sub tank liggie op die dash is heeltyd aan. Moet ek die rekenaar laat reset of wat anders kan die moeilikheid wees ??
Groetnis

- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
Re: 4.8 Grx sub tank
Kyk in die nissan manual wat jy kan download daar moet n beheerkaart erens wees wat se as. Die main tank vol is en as sub leeg is .....
Die waardes vir die toetse moet ook daar erens wees maak meer sin as om net goed te vervang
Die waardes vir die toetse moet ook daar erens wees maak meer sin as om net goed te vervang

- Alex Roux
- Patrolman 1000+
- Posts: 2668
- Joined: 11 Jul 2011 10:54
- Full Name: Alexander Roux
- Nickname: Calculator
- Home Town: Johannesburg
- Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro" - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 60 times
- Been thanked: 255 times
Re: 4.8 Grx sub tank
Hi Trailerman
Ek het die probleem al gehad.
Dit het homself uitgesorteer toe ek die battery vervang het.
Ek vermoed dit moes net diskonnekteer en weer herkonnekteer. My subtenk liggie het ook pal gebrand. Ek verstaan nie die elektrisiteit daar agter nie, maar dit was amper asof die indikasie vanaf die subtenk uit siklus was?
Sedertdien 5000 + km geen probleme nie.
Ook as die main tenk vol is, sal hy nie wil pomp nie.
Hy pomp goed en pomp klaar as die main onder kwart vol is.

Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: 4.8 Grx sub tank
Chrisjan -- Agarob het EEN keer daai met my getraai -- toe skud ek boxxi vuurhoutjies teen suy oor -- dit was laaste
O K -- errinstag: Agarob het so gemaak , toe ry ik hom tot vrek sonner diesel inni hooftenk - toe swiets ik alles af -- en toe net die "ignition" en toe druk ek die oorstoot pompie se knoppie - en toe werk hy [nooit weer sihjt mt hom gehad nie] -- [ek moes natuurlik waar daai diesel aan die gang kry DIT was nie maklik nie [het gesukkel om die bogger weer te "prime"
[intussen ek bikki geleer
Terloops -- ekke sien iin WEG SLEEP jy het NUWE waentjie in jou reeks -- klein 'Kapokkie" [daar het jy sommer naam vir hom :-)) ] -- assik so vinnig kyk -- lyl vi oompie soos wenner daai .. sterkte hoor [groentes tuis en maak grootoog virri kleingoed]

Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
-
- Full Member
- Posts: 41
- Joined: 06 May 2009 16:48
- Full Name: Chris de Villiers
- Nickname: Trailerman
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Nissan Patrol 4,8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
- Contact:
Re: 4.8 Grx sub tank
Ok
Ek gister gou die battery ontkoppel en siedaar, die liggie is af.
My tank is nog bo half so ek sal nog moet sien of hy reg werk.
Dankie vir die raad, julle manne is tops!!
Groetnis en moenie te koud kry nie.
Ek gister gou die battery ontkoppel en siedaar, die liggie is af.
My tank is nog bo half so ek sal nog moet sien of hy reg werk.
Dankie vir die raad, julle manne is tops!!
Groetnis en moenie te koud kry nie.
Groetnis
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6138
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1125 times
- Been thanked: 1038 times
Re: 4.8 Grx sub tank
Ja boet.
Moenie vir die Brakpanners se nie, maar dis nie regtig sneeu nie, net skilfers wat rondwaai!
Moenie vir die Brakpanners se nie, maar dis nie regtig sneeu nie, net skilfers wat rondwaai!
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: 4.8 Grx sub tank

Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests