Het agter gekom my Patrol se bonnet is mooi gelyk aan die een kant en die ander kant nie. Ek het toe agter gekom dat daar a rubber weg is aan die een kant van die engine bay wat die bonnet help stut wanneer toe. So die bonnet hang skeef met al die gewig op klein voorste rubber.

Waar kan ek so rubber kry wat sal pas? Wil dit graag reg he?

Fotos hier onder vir reference.