DrikoGrootseun wrote:Jorrie , gaan nie kan die een saam nie , SWAMBO het reeds plek bespreek vir die paasnaweek saam met fam , en syt effen mooi verduidelik dat dit nie naby richtersveld is nie, al erken sy self dat sy dit graag die richtersveld wil ervaar
Dis nou jammer.
Sal vir julle laat weet hoe dit gegaan het.
Maak gebruik van Oom Mac se aanbod. Mens kan baie by hom leer.
Groete
