4.5 2001 model engine and gearbox for sale
-
- Junior Member
- Posts: 10
- Joined: 12 Aug 2010 19:55
- Full Name: wimpie olivier
- Nickname: wimpie
- Home Town: lichtenburg
- Current 4x4: 2001 4.5 grx nissan patrol
- Home Language: afrikaans
4.5 2001 model engine and gearbox for sale
great condition engine gearbox and computerbox for sale automatic replaced make me offer
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 94 times
Re: 4.5 2001 model engine and gearbox for sale
Welkom Wimpie!!
Is jy nou gelukkig met jou Patrol?
Is jy nou gelukkig met jou Patrol?
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- Alex Roux
- Patrolman 1000+
- Posts: 2668
- Joined: 11 Jul 2011 10:54
- Full Name: Alexander Roux
- Nickname: Calculator
- Home Town: Johannesburg
- Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro" - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 60 times
- Been thanked: 255 times
Re: 4.5 2001 model engine and gearbox for sale
Hi Wimpie!
Gewonder wat het van jou geword.
Vertel vir ons wat het jy met jou Patrol gemaak dat die enjin nou tekoop is?
Gewonder wat het van jou geword.
Vertel vir ons wat het jy met jou Patrol gemaak dat die enjin nou tekoop is?
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
-
- Junior Member
- Posts: 10
- Joined: 12 Aug 2010 19:55
- Full Name: wimpie olivier
- Nickname: wimpie
- Home Town: lichtenburg
- Current 4x4: 2001 4.5 grx nissan patrol
- Home Language: afrikaans
Re: 4.5 2001 model engine and gearbox for sale
ek het die lexus pad gevat. dit was die hele frontcunt, ek bly auto . ek gebruik die lexus engine en ratkas, lexus managment en die selektor is ook lexus. 4x4 is n surf se transfer . so bietjie gesukkel om die engine mooi gelyk te kry . engine en ratkas , propshafts , uitlaat is reg. hulle besig om die waterpype en al die ander klein goedjies klaar te maak. ek hoop om die voertuig deur te vat vir bedrading in pretoria die naweek. , ek weet van n persoon wat presies dieselfde gedoen het met sy ou hilux . desember het hy sy dubbel as karavaan met al sy goed wat hy nodig het om n maand te kamp saam gesleep. sy brandstof vebruik is 6.5km/l gewees . sy sleep spoed was 95km/h en dit omdat sy vrou gese het sy wil nie vinniger sleep nie.
- Alex Roux
- Patrolman 1000+
- Posts: 2668
- Joined: 11 Jul 2011 10:54
- Full Name: Alexander Roux
- Nickname: Calculator
- Home Town: Johannesburg
- Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro" - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 60 times
- Been thanked: 255 times
Re: 4.5 2001 model engine and gearbox for sale
Interresant.
Ek het gebly op die Patrol ratkas, want hy is so sterk. Maar dalk meer van 'n uitdaging om die ombouing reg te laat werk tussen engine en ratkas.
Uitlaat is custom freeflow en engine management is Spitronix.
Verskille met 4.5 en 4.8:
Wringkrag is laer op la revolusies en hoer op hoer revolusies. Maar jy leer maar jou engine ken na die ombouing.
Maar hoekom?
Wat was fout met jou kar? Of het hy net teveel gevreet.

- King Caractacus
- Full Member
- Posts: 49
- Joined: 07 Sep 2011 18:44
- Full Name: Adrian Liebenberg
- Nickname: -
- Home Town: Westville, KZN
- Current 4x4: 2006 4.8 GRX
- Home Language: English
- Location: Westville, KZN/Cabinda, Angola
- Has thanked: 23 times
- Been thanked: 32 times
Re: 4.5 2001 model engine and gearbox for sale
gentlemen,
any idea if this engine/gearbox will fit into my GQ?
i have a cracked head on my 4.2, and it seems a replacement engine is the way to go, considering what i've been quoted for a new head.
what mileage does the engine have on it?

King Caractacus
...just passing by
2006 Y61 4.8 GRX
...just passing by
2006 Y61 4.8 GRX
- bogeyman
- Senior Member
- Posts: 292
- Joined: 24 May 2011 11:14
- Full Name: Christo Boegman
- Nickname: Chris
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 2005 4.8 GRX
'95 patrol 4.2 (now 4.5) sgx plus five 4.2 diesel p/u plus 2 safari workhorses. - Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
- Been thanked: 102 times
- Contact:
Re: 4.5 2001 model engine and gearbox for sale
I replaced a tb42i with a tb45i on my 95 sgx. The engine block is the same and everything fitted. Only engine management modifications needed.
My original gearbox is auto and the flywheel/flexplate fitted perfectly.
Bogeyman.
My original gearbox is auto and the flywheel/flexplate fitted perfectly.
Bogeyman.
-
- Junior Member
- Posts: 10
- Joined: 12 Aug 2010 19:55
- Full Name: wimpie olivier
- Nickname: wimpie
- Home Town: lichtenburg
- Current 4x4: 2001 4.5 grx nissan patrol
- Home Language: afrikaans
Re: 4.5 2001 model engine and gearbox for sale
alex ek het die v8 roete gevat vir bietjie meer oemf. ek sal foto plaas sodra die voertuig terug is. my kar was auto so dit was beter om die auto lexus en die surf se transfer op te sit met die lexus managment wat die ratkas en engine hardloop . ek het alles in die lexus frontcut gekry wat nodig was . propshafts is verander en die uitlaat is ook heeltemal nuut. ek is redelik opgewonde om die voertuig op die baan te kry om te sien wat maak hy. behoort volgende vrydag klaar te wees met die bedrading dan is daar nog paar klein dingetjies oor. moet reg wees vir 21 april en einde maand se lang naweek dan gaan ons kalahari toe.
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests