Selfs in die droog stop die Duellers baie beter -- so, hirri is hoe oNS dit ervaar het met dieselfde voertuig met die 2 tipe bande
(2) ons het Dunes gaan ry by Lambertsbaai - met die BF's - net afgeblaas tot 1,2 - MAAR ek moes op Van Rhynsdorp, teen Sonadag Call out tariewe al 4 wiele laat aftrek en oor oorsit [die wande het vol sand geraak en bly afblaas] [die Duellers annerjaar op 0.8 gery, WOESSSS - en nie sulke puff gehad nie]
en dan - hier is die kiekie: Na so 'n 'blow-out' ?? Ek kan nog rede bedink, Dwergie wil NIKS weet nie [haar skrik was groter as myne