Dink rerig hy kort net n Patrol body om die forum se mascot te kan word

Bou op die oomblik ook n klein skaal winch vir die monster maar hier is die specs sover
Aparte 100T motors voor en agter
4 Link suspension wat 90grade kan artikuleer
Locked front and rear dif
4 Wheel steering met settings vir - net voor , voor en agter selfde rigting om te crabwalk , voor en agter teenoorgestelde rigitng vir kleiner draai en dan net agter