
REPLACEMENT REAR BUMPER
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: REPLACEMENT REAR BUMPER
huh huh - Raas met Chris Trailerman, hy het 'n ekstar ou daar by sy shop wat juis hierdie "ekstar" goete maak [hy het BOEZMAN se voor bumper gebou [en die agterste een maar ek het die agterste een "afgeskryf" 

Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
-
- Senior Member
- Posts: 303
- Joined: 27 Dec 2011 18:51
- Full Name: Tommie Watkins
- Nickname: Tommie
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afr
- Been thanked: 29 times
Re: REPLACEMENT REAR BUMPER
Hi Mammoth sal graag pic's wil sien. Het met Len van onca gepraat,en hy sal my Patrol doen, maar moet hom daar los vir ruk. Hou van die idee van "custom" made,vir die simple rede dat die boute nie sal los vibreer nie. Is nie groot kenner nie,maar logika se vir my dat wanneer n ding "geslot" is dan kan hy makliker los kom. Kan jy vir my die details stuur van Lynx4x4? Dankie vir jou moeite.Mammoth wrote:Hi Tommie
Lynx4x4 het vir my n' baie mooi (Custom) bumper gebou. Ek is sooo happy ek kan somme my broek vuilmaak. Ongelukkig kan ek nie die PIC's plaas nie, maar ek is baie happy met die diens.
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 94 times
Re: REPLACEMENT REAR BUMPER
Toe ek verlede jaar met ONCA gepraat het oor die rocksliders en agter bumper, het hulle my vertel dat hulle niks vir die Patrol kan doen nie!
Dieselfde storie 3 jaar terug toe ek die voorste bumber gesoek het!
So hulle praat nonsens want hulle het die kontrak by Nissan vir die "Safari Kit" vir die Patrol Bakkie.
Dieselfde storie 3 jaar terug toe ek die voorste bumber gesoek het!
So hulle praat nonsens want hulle het die kontrak by Nissan vir die "Safari Kit" vir die Patrol Bakkie.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: REPLACEMENT REAR BUMPER
Soos Herrie daar sê -- noudiedag toe ke agter bumper vir Boezman soek het hulle my reguit gese: "Ons deel nie in Nissan parte nie, ons maak net vir Toyota en Amarok" [MAW .. "skoert, ons stel nie belang ion Nissan besigheid nie" [ek het NIE goed gevoel nie] - ek het bumper via Jacques hulle by CREATIVE WHEELS [011-823 5485]
Jy kan maar se ek het jou vewys want ek is "over the moon" heppi met Boezman se agter bumper
Jy kan maar se ek het jou vewys want ek is "over the moon" heppi met Boezman se agter bumper
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
-
- Senior Member
- Posts: 303
- Joined: 27 Dec 2011 18:51
- Full Name: Tommie Watkins
- Nickname: Tommie
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afr
- Been thanked: 29 times
Re: REPLACEMENT REAR BUMPER
Mammoth wrote:Hi Tommie
Lynx4x4 het vir my n' baie mooi (Custom) bumper gebou. Ek is sooo happy ek kan somme my broek vuilmaak. Ongelukkig kan ek nie die PIC's plaas nie, maar ek is baie happy met die diens.
Hi almal. Ek het met Lynx 4x4 gesels vandag, en hulle was regtig behulpsaam gewees. Die Patrol gaan in die 5de Maart. Het van hulle agterste bumper gehou. En op hul web blad het hulle cruiser wat hulle oor gedoen het. Die voorste bumper is vir my regtig mooi. Sal pic's op sit sodra hy klaar is.
- Mammoth
- Senior Member
- Posts: 91
- Joined: 27 Apr 2010 09:57
- Full Name: Johan Botha
- Nickname: JB
- Home Town: Roodepoort
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.5GRX
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 5 times
Re: REPLACEMENT REAR BUMPER
Hi Tommie
Vra vir Debbie om vir jou n' foto te stuur van die een wat hulle gebou het vir y of PM vir my jou e-mail dan stuur ek dit vir jou.
Vra vir Debbie om vir jou n' foto te stuur van die een wat hulle gebou het vir y of PM vir my jou e-mail dan stuur ek dit vir jou.
JB
(Mammoth)
(Mammoth)
-
- Senior Member
- Posts: 303
- Joined: 27 Dec 2011 18:51
- Full Name: Tommie Watkins
- Nickname: Tommie
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afr
- Been thanked: 29 times
Re: REPLACEMENT REAR BUMPER
Hi Johan (Mammoth), was toe by Lynx gewees en jou bumper gesien. YSTER is huidiglik by hulle nou en kani wag om hom terug te kry ni. Hul doen voorste bumper ook. Jy was reg omtrent hul diens. Is some leke gewees om met Vince te deel. Hul is baie trots op hul produk.en met goeie reg. Ek sal foto's probeer op sit sodra ek meer inligting van hul kant af kry. Sal moet di seuns vra om te help aangesien pa tegnologies baie gestremd is
-
- Newbie
- Posts: 8
- Joined: 16 Feb 2011 17:55
- Full Name: Hein du Plessis
- Nickname: Hein
- Home Town: Potgietersrus
- Current 4x4: 2009 Nissan Patrol GL
- Home Language: Afrikaans
Re: REPLACEMENT REAR BUMPER
Is die bumper beskikbaar en teen watter prys? Sal dit pas op `n 2010 model?
-
- Senior Member
- Posts: 160
- Joined: 16 Nov 2010 10:48
- Full Name: nico pienaar
- Nickname: beast
- Home Town: Ruimsig Roodepoort
- Current 4x4: Patrol 4.8
Navara 4l
Safari 2.8 - Home Language: afr
Re: REPLACEMENT REAR BUMPER
Hi guys, I have my back and front bumper as well as a nudge bar for sale, which comes off my 2004 4.8 Patrol. I am replacing them with a replacement bumper. The back will be the two sections on the sides and the front , the whole thing. The tupper ware is painted in dark blue and is in a verry good condition, no stone chips or scratches. The nudge bar is crome. 

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 5 guests