I would also like a replacement bumper and your price seems fine.
Have you sorted out the requests for a spare wheel carrier yet, as I would like one on mine as well?
Lynx4x4 het vir my n' baie mooi (Custom) bumper gebou. Ek is sooo happy ek kan somme my broek vuilmaak. Ongelukkig kan ek nie die PIC's plaas nie, maar ek is baie happy met die diens.
Jong sal weer met Chris opvat, wat die een gemaak het , hy egter op die oomblik so oorval met sy boswa bestellings dat ek nie kan se
wanneer hy weer tyd gaan kry om van dit te bou nie. As julle wil kontak hom direk van sy web blad af. www.offtrax.co.za hy het 'n epos
Skakel daar.