
easy does it...
Jy't mos nie nodig om als storm te loop nie - as jy kan, dan kan jy... reg?

Wie't nou die Sahara nodig as jy die Atlantis duine het?

http://youtu.be/i0xfsfHXXhc
https://picasaweb.google.com/lh/photo/- ... directlink
... "regskliek" op die link en kliek dan op "Open link in new tab" of "Open link in new window" om nie hierdie bladsy per ongeluk toe te maak en uit te log nie.
En so nou en dan wil jy mos maar speel ook!

