
Ek sleep n 2011 explorer met my 06 4.8
Sy is stock standard,soos die engels man se.
Waneer die patrol gelaai is en die karavaan gehak is,sak die gat redelik baie en kry ek daai V lyn.
Nou is die vraag?

AS ek twee lugsakke agter in laat sit en hulle pomp soos nodig of per vrag, sal dit die wip uithaal as ek sleep en die rig se lyn verbeter.
Is daar enige nadele aan die instalasie verbonde ens?
Dankie manne