wel alles ruik en is nou weer reg het vanmiddig opgetel en dit lyk goed!!!!
die ratkas voel n bietjie gladder maar ek gaan nou beter slaap die olie kos R1900 maar
ek het nissan gebel en hulle se dat dit gecheck word op 60000 en moet geruil word op 120000
ek sal moet n starter koop want myne is nie mooi nie sal maar kyk wat kos dit in AEu anders is daar
een beskikbaar vir R1300 van mense in pta
het iemand al die handbriek skoene op n 4.8 vervang ????
nou weer reg vir baie km!!!!!!!!