dif olie voor en agter ,was nie regtig vuil nie maar het aandag gekort
die remvloeistof was nogal vuil en dit is op 60000 gedoen ?????

ek het die outo ratkas olie bekyk en het nie sleg geruik nie maar dit is die eerste keer dat dit gedoen word dit kos nogal duur maar ek sal beter slaap daaroor!!!!
Die tranfer box olie was regtig baie vuil is daar n rede daarvoor want dit is ook op 60000 gedoen?
my starter het nogal geraas en met nadere kyk was hy vol moz see sand !!!!ek wil mos king of the hill speel!!!(ek het dit nogal reggekry ook



die antifreese en water het mooi skoon uitgekom maar dit was ook tyd
powersteering se sous het bietjie op gelyk en is ook vervang ek het op my diens rekord gekyk en dit is ook op 60000 gedoen
wat het ek vergeet en hoekom word die transfer olie so vuil????
daar was nogal baie see sand in die ligfilter box so ek weet nie hoe dit daar kom nie



