Sias
- G-MAN
- Patrolman 1000+
- Posts: 1097
- Joined: 02 May 2009 19:50
- Full Name: A.G.HOLMES
- Nickname: G-MAN
- Home Town: Cape Town, Noordhoek
- Current 4x4: PATROL 4.8 GRX 2008, PATROL 4.8 GRX 2007, PATROL 4.8 GRX 2006, Defender 90 2.8i...
- Home Language: Engels
- Location: Cape Town, Noordhoek.
- Has thanked: 3 times
- Been thanked: 9 times
- SiasKarsten
- Full Member
- Posts: 32
- Joined: 14 Nov 2011 16:25
- Full Name: Josuas Karsten
- Nickname: Sias
- Home Town: Danabaai
- Current 4x4: Patrol 5.6 V8 LE 2021
- Home Language: Afrikaans
- Location: Danabaai, Mosselbaai
Re: Sias
Dag Oompie
Ek glo ek het alles reg gedoen, maar my kiekies van my Patrollie is onder die volgende : (ek het dit nie onder n nuwe blad gesit nie.)
Klik op : SiasKarsten
Dan kom Oom uit by my "viewing profile" en dan regs onder aan blad staan "user statistics" en onder dit staan, " ( Total images) ( search user images) , druk daarop.
Ek glo daar gaan Oom al my kiekkies sien wat ek al gelaai het.
Laat weet of dit werk, want ek is rekenaar aangelê, maar die "ingelse" web blad
, maak my dom en onseker hoe dit werk. 

Vas sit....Nooit...Vertoef net tydelik
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6138
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1125 times
- Been thanked: 1038 times
Re: Sias
Sias jy neem wragtag mooi fotos. En dit lyk darem vir my asof jy daai Patrol tot die uiterste geniet.
As ek mag vra, jy het daardie Patrol van niet af ne?
En daardie trippie Kruger toe in 2008, was dit die Lobombo Eco Trail, en is daai Hannes Grobbler langs julle?
Dankie
As ek mag vra, jy het daardie Patrol van niet af ne?
En daardie trippie Kruger toe in 2008, was dit die Lobombo Eco Trail, en is daai Hannes Grobbler langs julle?
Dankie
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- SiasKarsten
- Full Member
- Posts: 32
- Joined: 14 Nov 2011 16:25
- Full Name: Josuas Karsten
- Nickname: Sias
- Home Town: Danabaai
- Current 4x4: Patrol 5.6 V8 LE 2021
- Home Language: Afrikaans
- Location: Danabaai, Mosselbaai
Re: Sias
Ja Peter, het my Patrol nuut gekoop, na 6 maande wat ek Pathfinder gehad het, het ek besluit om in die OOM klas mee te deel.Ek geniet hom soos jy sê, ongelooflik hoe n mens verander as jy agter daai stokke inklim, en gaan sien wat ander voor moet omdraai.Peter Connan wrote:Sias jy neem wragtag mooi fotos. En dit lyk darem vir my asof jy daai Patrol tot die uiterste geniet.
As ek mag vra, jy het daardie Patrol van niet af ne?
En daardie trippie Kruger toe in 2008, was dit die Lobombo Eco Trail, en is daai Hannes Grobbler langs julle?
Dankie
Ja dit was Lobombo Eco gewees, en ja Hannes en ek is ou vriende, gaan weer volgende week in Lesotho die "Roof" kyk, maar met "side by side,s"
Groete
Vas sit....Nooit...Vertoef net tydelik
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6138
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1125 times
- Been thanked: 1038 times
Re: Sias
Dankie Sias
Ek sou ook graag eendag die Lebombo doen.
Ek sou ook graag eendag die Lebombo doen.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- SiasKarsten
- Full Member
- Posts: 32
- Joined: 14 Nov 2011 16:25
- Full Name: Josuas Karsten
- Nickname: Sias
- Home Town: Danabaai
- Current 4x4: Patrol 5.6 V8 LE 2021
- Home Language: Afrikaans
- Location: Danabaai, Mosselbaai
Re: Sias
Baie dankie almal vir verwelkoming, nes Patrol manne, vriendlik want ons is nie ge-iriteer a.g.v. voertuig probleme nie.
Vas sit....Nooit...Vertoef net tydelik
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: Sias
Sias II - fenkx yu velli maatsj -- Baie dankie, oompie het gaan bekyk al; daai kiekies - B G en GR8..
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests