4.5 L Visco Fan blade
- Willie
- Senior Member
- Posts: 51
- Joined: 03 Jul 2010 18:45
- Full Name: Willie Cronje
- Nickname: Willie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 2001 Nissan Patrol 4500 grx
- Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
4.5 L Visco Fan blade
Hi
Does anybody know where you can buy a Visco fan blade for a 4.5 Patrol Y61 . The Agents want to charge me R1869 Excl Vat for the plastic blade only that bolt to the Visco unit .
Does anybody know where you can buy a Visco fan blade for a 4.5 Patrol Y61 . The Agents want to charge me R1869 Excl Vat for the plastic blade only that bolt to the Visco unit .
- Grootseun
- Patrolman
- Posts: 563
- Joined: 28 Sep 2011 08:18
- Full Name: Driko Henningse
- Nickname: Grootseun
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: 2001 3.0 TDI Patrol
2006 3.3v6 Kingcab ( 4x2 ) on 33" ( sold )
2012 Navara Kingcab 4x2 2.5 tdi - Home Language: Afrikaans
- Location: Centurion
- Been thanked: 1 time
Re: 4.5 L Visco Fan blade
Willie ek het my Hardbody 3.3 V6 sin afgehaal en 3 elektriese waaiers opgesit omdatek niks gehad het om te doen een saterdag nie , is in centurion as jy wil kyk of hy gaan pas is jy welkom , as die agente daai prys vrae gee hulle seker nie om wat hulle rook nie
2001 9.4 Patrol DI GRX
Bigger Intercooler
Oil Catch Can
PC Bash Plates
More Mods to follow
Bigger Intercooler
Oil Catch Can
PC Bash Plates
More Mods to follow
- Willie
- Senior Member
- Posts: 51
- Joined: 03 Jul 2010 18:45
- Full Name: Willie Cronje
- Nickname: Willie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 2001 Nissan Patrol 4500 grx
- Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
Re: 4.5 L Visco Fan blade
Thanks
They had a blade for me and even couriered it to Pretoria for a 1/3 of the price .

They had a blade for me and even couriered it to Pretoria for a 1/3 of the price .



- Marino4x4
- Patrolman
- Posts: 520
- Joined: 19 Oct 2011 12:15
- Full Name: Marinus Potgieter
- Nickname: Marino4x4
- Home Town: Bloemfontein
- Current 4x4: Nissan Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Bloemfontein
- Has thanked: 17 times
- Been thanked: 87 times
Re: 4.5 L Visco Fan blade
Hi
Thanks for the post. I also made use of the autofan guys. If any one are interested it is their F64 blade. Now you don't have to take it out and measure it.
Greetings from Bloem.
Thanks for the post. I also made use of the autofan guys. If any one are interested it is their F64 blade. Now you don't have to take it out and measure it.
Greetings from Bloem.
- Attachments
-
- F64.JPG (149.59 KiB) Viewed 3387 times
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
- tour de frans
- Patrolman
- Posts: 797
- Joined: 03 May 2009 19:48
- Been thanked: 22 times
Re: 4.5 L Visco Fan blade
Grootseun, ek wil se. Sit terug daai fan en haal af die elek fans. Dit werk nie.
Groete
Groete
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
- Grootseun
- Patrolman
- Posts: 563
- Joined: 28 Sep 2011 08:18
- Full Name: Driko Henningse
- Nickname: Grootseun
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: 2001 3.0 TDI Patrol
2006 3.3v6 Kingcab ( 4x2 ) on 33" ( sold )
2012 Navara Kingcab 4x2 2.5 tdi - Home Language: Afrikaans
- Location: Centurion
- Been thanked: 1 time
Re: 4.5 L Visco Fan blade
Frans , as dit 4x4 was sou ek nie elektries gegaan het nie , maar my hardbody is 4x2 en ry meestal langpad , het daai conversion nou al meer as n jaar op en geen probleme nog nie , effens ligter op brandstof en rev effens makliker maar grootste bonus is daai anoying nissan fan klank is weg , sleep gereeld ook swaar trailers met hom en geen probleme , fan sit aan en af en doen sy ding reg nou al vir 40 000km
2001 9.4 Patrol DI GRX
Bigger Intercooler
Oil Catch Can
PC Bash Plates
More Mods to follow
Bigger Intercooler
Oil Catch Can
PC Bash Plates
More Mods to follow
- tour de frans
- Patrolman
- Posts: 797
- Joined: 03 May 2009 19:48
- Been thanked: 22 times
Re: 4.5 L Visco Fan blade
Dis goed om te hoor. Ek vertou nie elek op groot bakkies nie. maar dit wat jy se is ok, veral dat jy met hom sleep en hy nie warm kry nie.
Wat my al oorgekom het met elektriese waaiers, die goed werk ja maar as ek sleep en of hard ry bly alles koel. Tot jy stop, dan "heatsoak" die kar en daai waaier is te stadig om die ou weer normaal te kry.
Anyway ek wou net noem, maar as dit vir jou werk goed so.Die ligter op petrol is darm ook n voordeel.
Groete
O ja, baie welkom by die forum
Wat my al oorgekom het met elektriese waaiers, die goed werk ja maar as ek sleep en of hard ry bly alles koel. Tot jy stop, dan "heatsoak" die kar en daai waaier is te stadig om die ou weer normaal te kry.
Anyway ek wou net noem, maar as dit vir jou werk goed so.Die ligter op petrol is darm ook n voordeel.
Groete
O ja, baie welkom by die forum

Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
- Grootseun
- Patrolman
- Posts: 563
- Joined: 28 Sep 2011 08:18
- Full Name: Driko Henningse
- Nickname: Grootseun
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: 2001 3.0 TDI Patrol
2006 3.3v6 Kingcab ( 4x2 ) on 33" ( sold )
2012 Navara Kingcab 4x2 2.5 tdi - Home Language: Afrikaans
- Location: Centurion
- Been thanked: 1 time
Re: 4.5 L Visco Fan blade
OK Frans moet byse ek het nie net een waaier in nie , het n 16" flexlite in die cowling ingebou waar die visco was en twee 12" flexlites voor die evaporator gesit , hardloop hulle ook op aparte relays en bedrading en het n overide skakelaar ook in sou die termiese skakelaar enigsins opppak of sou ek dit nodig ag om hulle vrooeer te meot aankry
Volgende aanpassing gaan wees om die een so te bedraad dat hy as ek die aircaon aansit die evaporator koud waai ( hardbody het nie dit standaard in nie so ac is power as ek in verkeer sit ) en dan werk ek aan n stroombaan met n tydstelsel wat as ek die voertuig afskakel een van die twee 12" waaiers sal laat inskop en so rukkie waai net om die heat soak in die radiator te verminder so as jy weer op start is die water in jou radiator reeds koud , dink daaraan om dit in samewerking met n elektrise waterpomp te doen wat dan die water ook sommer sirkuleer as jy staan - eerlik waar geen nodigheid daarvoor nie maar as ek kan speel waarom nie - dit hou my uit die moeilikheid uit
Volgende aanpassing gaan wees om die een so te bedraad dat hy as ek die aircaon aansit die evaporator koud waai ( hardbody het nie dit standaard in nie so ac is power as ek in verkeer sit ) en dan werk ek aan n stroombaan met n tydstelsel wat as ek die voertuig afskakel een van die twee 12" waaiers sal laat inskop en so rukkie waai net om die heat soak in die radiator te verminder so as jy weer op start is die water in jou radiator reeds koud , dink daaraan om dit in samewerking met n elektrise waterpomp te doen wat dan die water ook sommer sirkuleer as jy staan - eerlik waar geen nodigheid daarvoor nie maar as ek kan speel waarom nie - dit hou my uit die moeilikheid uit
2001 9.4 Patrol DI GRX
Bigger Intercooler
Oil Catch Can
PC Bash Plates
More Mods to follow
Bigger Intercooler
Oil Catch Can
PC Bash Plates
More Mods to follow
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest