Hallloooooooo ammal - oompie is trug uiddi Fraaiste Mooiste Natste Koudste Sneebedekteberge Kaap uit meddi Rooi Paptrollie.
Hy ry BAIE lekker en ekl weet nie waaaaaar kommi mense daaraan dat hy 'underpowered' is nie [dis nou die 3,0 Tdi GRX Outomaties ... ek is erg tevrede met sy krag - waar ek saam met Golfe en Tjottas en Sentrta's ens bv by 'n trok verbygaan moet ek voet lig om nie in die jafel voor my se g^t op te ry nie... teen bulte [opdraandes Herrie, opdraandes] raak die ander verkeer verrr agter soos hulle spoed tertugval .. selfs hier bo in Gatteng.
So - die Kapy is nou 'n Tronswoller [maar Oubaas BLY 'n Kapy ... not negotiable ]
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Dankie manne / Thanx guys.
Daai rooikar het nou nog nie 'n kompleet naam nie [maar darem ook - ik sit in Lagos en hy staan en loaf in Pretoria]
Maar netnou skiet "RooiRam" so in die kop ... en die ander ene is natuur "Rooi-Os" [Roijos][RoodeOs] ...
Ook Pumbaa / Khlobe / VARK ... maar bygelowig of te not - kar van my moet maar 'n naam he ... dan kyk mens beter na hulle [of hoe Herrie??? ]
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Daar's hy nou ..genoeg ge 'tob' en getoggle en ge heen-en-weer ... Daai Rooi Patrol het nou sy naam ... manne [en maninne] se hallo vir AGAROB met outoppie agter die stuur en Christus in beheer en ons 'main course' is UITREIKE ...
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Hi daar Beste Koos [pun ?? waar ??]
Manne - AGAROB wat ek ken is 'n Boesman van Deben se wereld - maar die AGAROB wat my liefde vir die Boesman aangewakker het is die Agarob in Jan.J. van der Post se boek "Agarob, kind van die duine" [Google ook bikki Agarob ... ] maar as jy daai boek nognie gelees het nie - kry hom by die Bib en lees hom.
Dan v'staan ons.
(Dwergie is nie heppi met Agarob nie - sy dring aan op 'n "herdoop". Dan word hy plein "Ben" [Hollans vir is ... ]
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!