Izak wrote:Hoe vergelyk die 4.8 met die 3 Diesel?
....wel, ek is nou nie n' motoring journalis nie maar hier is my antwoord op jou vraag.
Die 3.0D was net so bekwaamd maar nie so wild soos die 4.8 nie. Jy moet maar mooi wegtrek met die 4.8 want hy kan jou nogals laat skrik!

Brandstof verbruik gaan ek nie eers oor komentaar nie en enige persoon wat oorweeg om oor te skakel na die 4.8 moet baie mooi verstaan dat daar n' prys verbonde is vir al daai ekstra perde

...en dit is elke sent die moeite werd

. Die transformasie van handrat na auto is baie makliker as wat ek gedink het en selfs in die bos is dit nogals lekker om met die auto to off road.
In die algemeen is ek glad nie spyt nie...ek gebruik wel meer brandstof maar die gemoedsrus van die grenaat wat weg is maak op vir dit en die brul van daai 6 klink mooier as n' tannie op fyndraai!

(Jeremy Clarkson kon dit nie moeier stel nie)
