Terloops ek hoor jy kan nou in die midde-ooste 'n splinternuwe regterhandstuur 4.8 koop vir R100k, dan moet jy hom net hier kry. Ek wens ek kon 'n lekker lang vakansie bekostig, dan het ek sommer een gaan kry en hom terug gery
en geniet dit hier , self sondag vir eerste maal in n patrol die lowrange ervaring gehad en nothing beats a Patrol nou in my wereld meer nie -vra maar die Hilux en OME kitted Pajero wat later maar ompad gery het
2001 9.4 Patrol DI GRX
Bigger Intercooler
Oil Catch Can
PC Bash Plates
More Mods to follow