Morning all
The other day when I went to one of the diff specialist here in Emp the owner asked me after they had inspected the driveaxle whether I see ghost image in the rearview mirror when I drive because that can be an indication that the drive axle needs to be re-balanced. I have never really took notice of how things appear in the rearview mirror before, I did look and their is some vibration but this could be due to road? tyres uneven?
Your comments will be appreciated, one of the previous owners did balance the drive axle before
Shalom
Jules
Drive axle
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 76 times
Drive axle
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 94 times
Re: Drive axle
Hi Jules, gewoonlik as jy daai vibrasie in die truspieel sien is dit die propshaft wat geballanseer moet word.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 76 times
Re: Drive axle
Sorry vir my onkunde maar is dit nie dieselfde ding nie ?
en sal mens dit op die stuurwiel voel ?
Shalom

Shalom
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 94 times
Re: Drive axle
Nee Jules, jy sal dit nie op die stuurwiel voel nie en jou kantspieels sal ook nie vibreer nie.
Op jou stuurwiel voel jy gewoonlik net jou voor wiele.
Op jou stuurwiel voel jy gewoonlik net jou voor wiele.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- marakasmalan
- Senior Member
- Posts: 321
- Joined: 20 Oct 2010 17:22
- Full Name: Marnus Malan
- Nickname: marakasmalan
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: '94 Patrol SGL
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 4 times
- Been thanked: 16 times
Re: Drive axle
Hello Jules,
Stem saam met Herrie, dit moet so 'n hazy-view in jou tru-spieëltjie veroorsaak - gewoonlik 'n baie fyn vibrasie en mens voel dit nie sommer nie, of is nie bewus daarvan nie en kom eers agter wanneer dit weg is. Dit kan gebeur wanneer die dryf-as gebalanseer moet word en ook wanneer die universal-joints al 'n bietjie uitgeslyt is of op pad is om te gaan. Ook moet mens onthou die komponente is nie al wat vibrasies kan veroorsaak nie, maar gewoonlik is die dryf-as of verwante komponente verandwoordelik vir daardie fyn vibrasies.
As daardie vibrasie wel op jou syspieëltjies begin wys is jy gelukkig as jy nog 20 km gaan maak.
Hoop jy kom reg, ek gaan kry maar altyd 'n tweede en derde mening.

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest